× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #211435 by Ansa_S
Hoor julle nog iets van Hexy?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211434 by Slakkie
Lynkie ek is ook by Dr. Strikdas!

Miskien moet jy hierdie maand heeltemal uitsit met enige vorm van pil of dit nou natuurlik of nie is dink ek hoor maar net wat hy sê. Ek het ook die histeroskopie en lap by hom gehad.

Ek het nog net een IUI gehad maar sal seker weer binne die volgende paar maande weer gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211433 by zettie
Ansa lekker skoolvakansie ek wens ek was `n onderwysseres.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211431 by zettie
Goeie more julle almal.

Ek is vandag glad nie lus vir werk nie en dan sien ook gladnie uit na die tande storie maandag nie.

Enigste goeie nuus is dat ek miskien bietjie gewig kan verloor omdat ek nie juis sal kan eet nie he he.

Lynkie teminste hetjou maand darem nou weer begin en kan jy fokus op jou nuwe PVA.

Ek is steeds bekommerd oor die narkose maandag en of dit nou my hele maand gaan opmors sal maar moet sien wat gebeur.

Gesels weer later

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211426 by Ansa_S
Hallo Slakkie slak!

Het jou gemis!

Is bly dis vrydag, is gedaan moeg! Het 'n rowwe week by die skool gehad. Die een vergadering na die ander!

Wil more bietjie in my tuin werk, maar is maar moeilik met MJ saam want hy hou van jol maar sy mamma moet hy in die oog hê.

Julle dames moet bd bd bd tot dag 17 hoor!

Het nou ons provinsie se onderwyskantoor gebel oor geld wat hul nog vir my moet betaal maar ai wat 'n frustrasie!

Is seker deurgesit na 10 verskillende mense toe! darem op die ou einde by die regte dame beland! Hoop maar hul betaal dit in voor ons met vakansie gaan want dis nogals 'n groot bedrag geld!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #211424 by Lynkie
Dankie Slakkie, Strikkie,

Ja, AF is uiteindelik hier...

Ek moet nou 11:30 vir Dr Strikdas bel om te hoor wanneer ek moet gaan vir sonar (ontvangsdame sê gewoonlik op CD3) Hierdie dr werk op 'n Saterdag en Sondag!!!!
kon dit nie glo nie...Dr moet kyk of sist verdwyn het en dan moet ek later in die siklus vir die kleurstof toets gaan om te kyk of uteris en buise reg is.

So omdat die soy pille dieselfde tipe werk doen as Clomid moet ek seker maar eers bietjie wag om seker te maak die sist het verdwyn...? Of wat dink julle..? :huh:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago - 15 years 1 month ago #211418 by Strik*kie
Wel dan hoop ek die Soy werk virjou, dit het vir Tanasha gewerk. Gewonder hoekom jy so stil is? Dog jy het oorsee werk gekry of iets :lol:
Ek wonder ook nou waar is Klip, sy sou al gistermiddag gepost het :(
Ons vrouens se lewens bestaan ook uit wag uit. (sug)
:lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account