× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211275 by klippie
Middag dames! Ai, ek hol al weer rond vandag.

Ansa jou stouterd, natuurlik moet jy weer hier kuier - nêrens anders gaan jy so welkom en tuis voel nie. Ons gee glad nie om nie!

Linda, jou feetjies lyk awesome! Niks fout daarmee nie, IMHO!

Cisca, so jammer oor die symtoms! Wat van sjokolade?

Lynkie, wat gaan aan met AF?

Hallo al die ander dames!

As ek bietjie rustiger is, sal ek bietjie later vanmiddag kom post oor my goeie nuus......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211260 by Ansa_S
Cisca jy mag maar so voel!

Snaaks genoeg ek voel half sleg om weer hier te kuier omdat ek weer wil swanger raak in desember en van julle nog nie eers swanger is nie, so julle moet vir my se as ek onvanpas hier kuier dan los ek dit eerder.

Ek verstaan julle hartseer en verlange na 'n baba en weet hoe dit voel as almal om jou swanger raak behalwe jy, en dan het mens nie altyd lus om van ander te hoor wat alreeds swanger was nie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211256 by Cisca
Hi Julle

Ai Lynkie - die wag is aaklik!

Nykie - Hoop jy voel beter, en dat die krampe beter is.

Klippie - Hoe gannit nou? Vicks??????

Jooste - Wanneer sien jy hoe groot die follies is????

Ruby - Is die pyn nou weg??/ En die sist?

Hi alie res

AFM: Wel, ek het gister te vroeg gepraat. Het gedink ek is noggal positief en dat die Fertomid my bietjie beter gaan behandel die keer, maar toe op hierdie donderdag slaan hy my soos 'n donderwolk!! Ek het al 3 keer gehuil vanoggend. En natuurlik orals waar ek kyk is pregnant faries en mammas met nuwe babas en prams. Ek wil net huil :( :cry: :cry: :cry: :cry:

jammer, ek klink nou soos jannie-jammer-gat, :blush:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211254 by Ansa_S
Sjoe maar julle is 'n klomp nuwes, en daar is maar min van ons "oues" oor.

Ek wens ek kan onthou wat ek van almal lees, moet eers weer in oefening kom met die hele moomie vriendekring!

Strikkie ek bid nog al die pad vir jou en klippie vir 'n baba!

Ons doen nou maar die dans van die wilde makou net wanner ons so voel maar is maar baie versigtig wanner dit kom by dag 11 tot 17. Maar van Desember af sal ons dit nie meer as no go dae sien nie.

Al probleem is dat ons Desember saam die skonies Mosselbaai toe gaan .... in 'n flippen tent! Het vir my man gese ek gaan hom so laat dans in die aand in die tent dat hy so skaam kry dat hy my nooit weer op 'n tent vakansie gaan vat nie.

Is nogals benoud om met MJ by die see in 'n tent te bly, want ek het maar 'n besige mannetjie en teen daardie tyd behoort hy te kruip!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211248 by Strik*kie
Hi jule

Sjoe, dis stil vandag??????????????????????????

Klippie....................VICKS?????????? dit sal brand??????????? :lol:

Nykie, dis dalkies preggiehormone wat jou so laat voel. ;)

Jooste, sterkte vir vandag.

Ai Lynkie........ die gewag maak mens moedeloos.

Waar is al die girlies vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211244 by Blommie
More almal

Waar is almal vandag.

Hier is die feetjies, maar ek is nie happy met dit nie. Sal oor die naweek ander maak en weer kom post.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211170 by Lynkie
Môre almal,

Hoop dit gaan goed met julle.

Nykie, ek kan net dink dat die emosies baie hoog loop op die oomblik. Ek glo dat die krampe niks is om bekommerd oor te wees nie en dat dit vroeë swangerskap simptome is. Kom gesels maar met ons om jou aandag af te lei. Ons is hier vir jou. Ontspan net (ek weet dis maklik gesê) maar dink en wees net positief!!!!FX ((hugs)) :)

Jooste sterkte vir die vollies check vandag FXFX!!

Wag nog steeds vir AF :angry:

Lekker dag!!!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account