× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209235 by Lynkie
Cisca, as daar 'n lekker groot follie op elke ovary is dan kan jy.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209232 by Cisca
Ek gaan ook nou my 3de rondte Fertomid wat........... as die blerrie AF net wil kom!!!!

Se gou julle..... Kan mens van altwee ovaries af OV met die fertomid????? In dieselfde maand, gelyk.??????

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209231 by Lynkie
Ruby dit klink my ook die meds werk. Ek het die maand wat dit wel vir my gewerk het ook die krampe vooraf, en dan ook erg OV pyne gekry. Het heeltyd gedink die goed akkoddeer nie met my nie en vorm dalk cysts, maar dit wat toe nie die geval nie.

Hou maar net moed...en verdra maar die nare simptome, want jy's oppad na jou BFP toe:)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209227 by CheriseF
Dankie Lynkie.

Ek hoop jy is reg! My ovaries is al vir 3 dae vol krampe.. voel dit kort kort. Ek is baie dankbaar vir die gevoel want dit se darem iets is aan die gang. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209226 by Lynkie
Ruby, ja die spermiogram was nogal vir my ook 'n storie en 'n half. Moes hard werk aan DH om uiteindelik die toets te laat doen.

Nou lê daar baie BD vir julle voor. Dalk is die derde siklus op Fertomid 'n BFP - Third time lucky!!! FXFX

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209223 by CheriseF
Hi dames.

Wat 'n oggend! My kar ruit het eweskielik net gebars op die highway! Dankie tog niemand het seergekry nie.. was Toyota toe en my kar is nog onder waarborg so geen probleem.. hulle sorteer dit vir my uit! :woohoo:

Ankia.. wat 'n wonderlike vorm van menslike perfeksie! sy is gorgeous! :)

Cisca...
baie sterkte jong.. ek het Dinsdag so dag gehad. Dis in tye soos die wat ons moet besef hoe sterk ons eintlik is as vrouens! Ons staan uit bo die res wat dit maklik het.. ek glo dat dit nie op ons pad sou kom as ons dit nie sou kon hanteer nie. Ek weet dit laat jou nie beter voel nie.. niks wat iemand gaan se kan dit beter maak nie :( dink aan jou hoor! :heart:

Jooste..
ek bid hard saam met jou vir daai BFP.. :heart: :whistle:

Linda..
ek was vir 10 dae op progestoroon want my bloods telling was 1.4. Ek moes myne elke 8ure drink (dit was Provera). Toe ek eventually my AF gekry het toe het ek op CD5 begin met Fertomid.. ek is nou besig met my 3rde siklus so ek hoop en bid die een werk!!! Ek was glad nie weer op Provera nie so toe my AF begin het, het ek dit elke maand daarna gekry.
Moenie dat die 0.4 telling jou omkrap nie.. met daai meds waarop jy nou is sal dit jou telling goed opskiet. Sterkte hoor! :)

Verder....
DH was vanoggend vir 'n spermiogram.. wat 'n storie dames. Anyway. ONs moet nou net wag vir die uitslae.
Dit is vreeslik interessant hoe hulle kan sien wat daar aangaan. Hulle kyk of daar sperm is in die semen.. dan kyk hulle of die sperm reguit swem.. hulle tel die sperm.. .en dan laat hulle dit uitdroog om te sien of die vorm van die spermpies normaal is. Dit is ongelooflik hoe die tegnologie bevorder. :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209220 by Lynkie
Ek bid saam met jou!!! FXFX

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account