× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #209315 by joo~ste
More julle!
Nee...ek het nie weer getoets nie, Lynkie. Daar is vir my niks so sleg soos 'n BFN op 'n HPT nie. Ek wag eerder dan nog 'n rukkie. My temps is nogsteeds hoog...en as AF nie vandag opdaag nie...is ek offisieel laat. Ek sal later vir my van daardie digitale HPT gaan koop en more toets as AF nog nie hier is nie.


Hoe gaan met die res op hierdie Vrydag!? Sjoe...ja - gelukkig is dit Vrydag. Maar soos gewoonlik - gaan dit dol hier by my -
praat weer later

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209288 by Lynkie
Goeie môre dames

Darem is dit VRYDAG!!!!

Jooste het jy weer getoets? :)

Klippie hoe gaan dit met die stimulering?

Cisca hoop AF het opgedaag sodat jy ook kan begin.

Sterkte al die ander (Ruby, Linda) met die meds.

Hoop regtig ons kry hierdie maand 'n BFP!!!!

Lekker dag verder.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209260 by joo~ste
Hi Julle
Sjoe...wat 'n middag. Ewe skielik so erg besig. Nou's ek poegaai.

Ruby
Dankie vir die mooi stukkie. Ek kon nie help om te glimlag nie...dit is so waar!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209252 by Cisca
dankie Ruby - dis so waar!!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209251 by CheriseF
Hi julle,

Ek het hierdie op 'n email gekry.. dit is baie inspirerend:

Wiskunde in die Woestyn
Een van die grootste logistieke wonderwerke sentreer rondom Moses en die Israeliete.
In die woestyn moes die Israeliete kos kry, en hoe voed jy 3.5 miljoen mense?
Volgens die Kwartiermeester-Generaal van die Amerikaanse weermag het Moses omtrent 1500 ton kos daagliks nodig gehad.
'n 6km lange goederetrein sou nodig wees om die kos te vervoer.
Die kos moes gaargemaak word met houtvure en jy moet onthou, hulle was in die woestyn.

4000 Ton hout sou nodig wees per dag en weer 'n paar goedere treine, elk amper 2 km lank, om die hout te vervoer.
Om te dink, hulle het 40 jaar in die woestyn getrek.
Wat van water?
Net genoeg vir drink en 'n bietjie opwas, sou hulle 50 miljoen liter elke dag nodig gehad het, en 'n goederetrein met tenkwaens, omtrent 19km lank, sou nodig wees om water te bring.

Daar was net 'n paar putte in die woestyn.
HOE het hulle genoeg water gekry?
Nog 'n ding! Hulle moes oor die rooi see in een nag!
As hulle met 'n nou paadjie, twee-twee, sou loop, sou die lyn 1280km lank wees en sou dit 35 dae en nagte neem om deur te gaan.
So daar moes 'n pad deur die rooi see gewees het van amper 5 km breed sodat 5000 mense langs mekaar kon stap om in een nag deur te loop.
Nog 'n probleem, elke nag moes gekamp word.
'n Kampterrein van 1200 vk km was nodig, dit is 40 kilometer breed en 48 kilometer lank.

Dink jy Moses het dit alles haarfyn uitgewerk voor die trek?
Nee, hy was net 'n gewone man met 'n onwrikbare geloof in God.
God sou sorg vir alles..
Kom. skep moed, jy met al jou probleme.
Raai wat? ..... ons dien dieselfde God!
Hy het nog NOOIT verander nie, en as Hy al Moses se probleme kon oplos, sal Hy joune ook oplos.
AL wat ons nodig het, is 'n onwrikbare geloof in God..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209243 by Cisca
Dankie Lynkie en Ruby

Ek wonder omdat ek mos nou net 1 buis het. Die regterkant se een het ek verloor met 'n ektopiese swangerskap. Die gynie het nou wel gese dat die linker buis die vermoee het om om te skuif en die follie aan die regter ovarie op te tel, maar daar is geen bevestiging nie. So nou wonder ek of ek dalk van altwee ovaries af kan OV in dieselfde maand. Ons weet wel dat die Fertomid wel werk en my ovaries lekker stimuleer want ek het dit gedrink toe ek die ektopiese swangerskap gehad het.

Man, ek wens nou die simple AF kom!!!! Voel nou amper weer positief om hierdie bul by die horings te pak. Bad newe effekte en moodswings en als, maar ek gaan aanhou tot ek my babatjie kry!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #209236 by CheriseF
Cisca..
Ek dink tog so hoor. Dit gebeur seker nie elke maand nie maar dis beslis nie onmoontlik nie. Hoekom vra jy?

Ek kry elke maand krampe by altwee ovaries.
Dis tog ook seker hoekom hulle se tweelinge is so populêr op die meds.. want dit veroorsaak oorstimulasie.
:) :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account