More almal
Jooste....ek is regtig jammer om te hoor jou FS wil nie IUI doen nie...maar aan die anderkant....YAY vir die IVF??? Dalk raak jy nog normaal swanger voor dit, en kan al daai spaargeld gebruik vir 'n stunning babakamer....Ek moet net vra, het jy al 'n tweede opinie oorweeg? Of dalk 'n homeopaat gaan sien? Kan seker nie skade doen nie.....maar ons is hier vir jou deur dit als!!
Zettie...jammer om te hoor van vriendin wat oorlede is. Is maar moeilik om te fokus op TTC as als verder so deurmekaar is....vat dit nou maar net rustig, en laat weet ons wat wys jou toets.
Ruby, ek stem saam met Jooste....laat doen als sommer met een slag onder narkose. Dan kan jou gynie mooi sien wat gaan vir wat en waar is probleme, as wat jy dalk nou een prosedure doen en oor 'n maand nog een....
WB Linda...het jy darem fotos geneem? Jy moet bietjie kom opsit

Laat weet ons wat se die dr....
More aan al die ander dames

Wat is nuus?
Ok..cd29 vandag...en ek haat dit as ek voor AF spotting het...dan dink ek AF is hier, dan is dit net weer bruin....vanoggend was dit weer rooi...so het nou maar weer 'n pad ingesit i.p.v panty liner....Het die gynie se spreekkamer gebel om te hoor of ek nog 'n voorskrif Clomid kan kry, die keer gaan ek Clomid probeer en nie Fertomid nie....hulle sal my later in die week bel want hy is nie daar nie...
Lekker daggie verder!!!