× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208463 by joo~ste
Sal die nou nie lekker wees om met groot boepense...en draai roomys met flake in ons hande op die tafels te dans met ons ooievaarstee nie!!! :lol: Ek woon sommer julle almal se tee's by. Dankie, Klippie - ek voel nou beter daaroor.

Ai...Zettie...ek hoor jou pyn. :headbang:

Morgan - ek is op CD21 vandag.

Ruby: Ek het ook soos Morgan oral getemp. Het nog nooit onder my arm getemp nie. FS wil egter he dat ek vaginaal moet temp...want dit is blykbaar die enigste werklike akkurate manier. Die fertility boek wat ek lees beveel ook dit aan. MAARRR...verbeel jou nou?? Eers pajama-broek en pantie afruk....(en dit moet stadig gebeur...ander befoeter jy jou hele temp)...en dan daai pennetjie in jou HHHHHHMMM indruk???!!! En dan...wat gebeur as ek die volgende oggend vergeet en dan prop ek die ding in my mond in!!?
Ag nee....ek sluk nog swaar aan die vaginale temp deel.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208462 by Morgan
YAY YAY YAY YAY KLIPPIE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! AWESOME NUUS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208461 by Morgan
Ek moes daai tyd ook pille drink om AF aan te bring dit dit was primoult N of so iets.

Een van die dae TTC ek saam julle... wel teen daai tyd is julle almal preggies.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208460 by sexy~hexy
Zettie...by watter FS is jy? Of sal ek so vra...waar bly jy?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208459 by klippie
Goeie nuus! Sms van FS gekry - more is sharp-sharp vir die scan :-) Noem my rollercoaster-klipster!

Zettie, dis baie uitputtend, ek weet - ek moes laas jaar ook dou-voordag ry om alle bloods en spuite in te pas voor werk. Dit maak mens moeg en dan boonop newe-effekte van meds ook! Kan jy nie vir jou FS vra vir 'n ander protokol nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208456 by zettie
Morgan ek dink nie ek het geO nie het 3 boksies OPK op gepeips geen donker duidelike lyn nie.

Jong ek is nou sommer moedeloos nou moet alles weer van vooraf begin ergste is dat ek nog eers prevera moet drink vir 10 dae dan kom af en dan weer fertomid scan scan scan bloed x100000 ek sommer klaar weer moeg en elke keur moet ek 6 uur in oggend ry om betyds tewees FS.

Verdra my maar asb vandag ek is lus om tekla.

:( :cry: :( :cry:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208452 by Morgan
ag nee FLIP ek het n helse long post getik en nou is hy weg. Het hom ewe mooi gecopy maar toe copy ek weer iets anders............... ARGHHHHH

Klippe whahaha vir die pyplyn dis classic. Ons het almal so hard geskree vir AF om te kom en nou neuk die FS rond. Kan daar nie n standin gynie of fs die scan doen nie. Maar dalk gee dit DH se swemmers nog tyd om super sterk en vinnig te word.

Jooste op watse CD is jy nou?

Maak nie saak of jy onder die arm of onder die tong temp nie, solank jy elke dag dit die selfde way doen. Ek het onder die tong, was vir my makliker. Moet net nie water of iets drink voor jy temp nie.

Cisca hugs vir jou, weet dit lyk nie altyd of daar lig aan die einde van die tonnel is nie maar daar is wel, sterk wees jou beurt kom!

Zettie hoop jy het geO en dat julle daai eiertjie gevang het.

Lyk my niemand hier gebruik nou daai ovulation prediction kits nie??

Lynkie dit was n nuwe slaap sak maar ja dan moet ek die R40 pos geld ook betaal, maar dis steeds n bargain.

Hexy gaan jy ook die maand temp? lyk my ons gan klomp tempers he die maand. Lekker nou kan die BFP's maar inrol.

Ankies bly als het goed gegaan, kan nie wag om jou birth story te less nie. Ek wil een of ander tyd kom kyk hoe lyk jou poplap. Eks volgende week by my ma, so laat weet as jy reg is vir kuier mense.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account