× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208436 by Lynkie
Hi Ankia welkom terug, geniet die rus! Kan nie wag om alles te hoor nie. En baie geluk weereens!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208429 by klippie
Ankia, ons kan nie wag om te hoor nie! Jammer oor die steke! Hoop julle rus lekker :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208426 by Goggatjies
hallo
Ons is by die huis
Ek sal nog volledige geboorte storie skryf, maar alles het goed afgeloop. Het paar steke, maar voel darem goed. Ons rus bietjie nou, maar sal so gou as moontlik alles kom vertel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208419 by klippie
Hexy en Ruby - ek het laas week die language settings verander en dit het gewerk vir 'n rukkie, maar hierdie week het fb dit toe weer verander ongeag dat ek nou op die UK setting is :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208413 by CheriseF
Klippie - die nuwe facebook is 'n pyn.

Heel bo op jou facebook page gaan hy vir jou 'n paar 'top stories' gee.. as jy bietjie afgaan dan begin jou eintlike recent feeds eers. Dit is vreeslik simpel.

Ek het gesien iemand het gepost waar jy dit kan regmaak om jou ou facebook terug te kry.. ek sal gou bietjie gaan inspector speel vir jou...

byt vas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago - 14 years 11 months ago #208412 by sexy~hexy
Klippie...iemand het gese verander jou language settings na English UK, dan sien mens weer die ou FB...weet nie of dit werk nie, want ek FB net van my selfoon af.

Hahaha Klippie...as dit maar net was!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208411 by klippie
HExy, is lae rugpyn nie 'n pg symtrom nie ;-)

Die van julle wat flink is op facebook: help asb. Op die "ou" facebook was daar regs bo 2 opsies vir die "news feed". Dit was iets soos "top stories" en dan "most recent" of all posts. Ek het altyd op die most recent gekliek, want ek wil alles sien wat ek gemis het vandat ek laas ingelog het - nie net die "top stories" nie (hoe die f@k weet fb in elk geval wat ek sal beskou as 'n top story?????????).

Maar nou met die nuwe fb is daai opsie weg, en ek sien nie meer news feeds van almal nie - net mense met wie ek onlangs bietjie gechat of gecomment het op fb. Maar ek wil ALLES sien van ALMAL vandag ek laas ingelog het. Wat kan ekke doen?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account