× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208355 by Cornel
Hexy wat is daai bidorbuy se webadres....wil ook graag gaan loer!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208354 by Cornel
Goeie more julle!!!!!!!

Strikkie ~ Gou gesond word ! Bly jy is uit ICU!

Hier by ons is dit lekker bewolk en koel,dink ons eerste reen van BAIE is om die draai. Ons gaan nou uit die droe seisoen in die nat seisoen in,dan reen dit omtrent elke dag..........

Hier is nie veel nuus aan my kant nie.......Gaan maar elke dag net aan....Was gister bietjie HOME SICK ! Het omtrent gistraand getjank!!!!
Maar ja....soos almal se "Een van die dae is dit verby" !

Leka dag aan almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208351 by sexy~hexy
Hi almal wat inloer....

Morgan...hoe het jy jou temps gevat, oral of onder die arm?

Lynkie, ek weet baie gynies en FS gee nie om as jy AF het nie - dis vir ons erger as vir hulle - want hulle deliver babas, so AF is maar 'n ou kleinigheid vir hulle...dit hang maar af van elke dokter. Met my laaste gynie besoek was ek op cd3 - luckily het AF daai dag half "verdwyn" en weer op cd4 in volle glorie return...toe het gynie wel nog 'n inwendige sonar gedoen, want hulle sien als net soveel beter.

Morgan, ek is MAL oor BOB (bidorbuy) se website...mens kry regtig baie keer nice goedjies daar. Maar nou het die werk weer die site geblok :S En om van die selfoon af daar in te gaan is 'n waste of time....sal maar wanneer ons 'n rekenaar koop weer daar gaan surf :)

Jooste....ai ai jong....snaaks dat jy nou weer nie die maand geO het nie...dalk het jy, maar was temps net te laag om dit op te tel....

Ek sal ook die naweek gaan kyk vir 'n termometer, sodat wanneer AF volgende week opdaag, ek vanaf cd1 my temps kan vat!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208345 by Lynkie
Thanx Jooste, jy laat my sommer meer gerus voel. Oor die nie OV nie, ek't het ook al siklusse gehad waar ek nie ge-ov het nie. Volgens gynie gebeur dit maar dat mens soms anovulêre siklusse het. Maar ek besef jou frustrasie...dalk het jy nog ge-OV, ek vertrou nie altyd die temp ding nie. Sal nog steeds vir jou FX hou, daar is nog altyd 'n kans. ;)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208341 by joo~ste
More almal!
Lynkie: ek is bly jy kon 'n afspraak by 'n FS kry. Moet nie worry oor AF nie. As jy dit het...dan pas hulle maar net hulle ondersoek aan. Ek weet wel van sommige FS wat 'n interne sonar sal doen (met AF!), maar gelukkig het dit nog nooit met my gebeur nie en ek was al 2 keer by my FS terwyl AF nog daar was. Elke keer wou hy net kyk of ek nie siste het voor my volgende behandeling nie...en dit het hy uitwending skandeer.

Strikkie
Bly jy's uit ICU!!! Dink aan jou!

Morgan:
:woohoo: vir R30 se slaapsak! Dit is regtig 'n bargain..want dit gaan hulle seker meer kos om dit na jou toe te stuur!

AFM
Ek het wraggies nie (volgens my chart) hierdie maand ge-OV nie. Ag tog!! EK is nou al so desperaat dat dit vir my so 'n waste voel as daar 'n maand verby gaan wat ek nie OV nie. Dit is darem nog net die 2de keer in die hele tyd wat ons besig is om te TTC...maar dit is 2 keer te veel! Ek wonder of die meds van die vorige keer die oorsaak van dit is...en of ek dalk maar net meer gespanne is as wat ek regtig besef.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208337 by Lynkie
Hallo julle

Ek's baie bly om te hoor dat dit goed gaan met Strikkie. Strikkie as jy hier lees - baie sterkte ek dink aan jou...ek weet jou BFP is nie meer ver nie. Nou moet jy net rustig wees en gesond word. :)

Morgan klink my dit gaan baie beter met klein Carli. Die slaapsak klink na 'n lekker bargain, is dit 'n nuwe een?

Ruby, sterkte met die temp ding, hoop dit werk vir jou. Ek't bietjie gesukkel daarmee, want ek lei aan sinus en kry hooikoors en somtyds met my mond oop geslaap, word vroeër wakker in die oggend... en blykbaar beinvloed dit 'n mens se temps :huh:

AFM
Julle ek is so opgewonde :silly: , FS se ontvangsdame het gister geskakel, daar was 'n kanselasie so ek het nou 'n vervroegde afspraak op 18 Oktober dit is dan so om en by CD3 of 4 afhangende van wanneer AF opdaag.

Maar ek het alreeds 'n afspraak by my gynie op 12 Oktober, CD25 om moontlik weer met Fertomid te begin. So ek het gedink dat ek voortgaan met gynie se behandeling en dan kan FS dalk net oorneem.

Klippie en die ander wat al by 'n FS was - my kommer is nou net dat ek gedurende AF die FS moet besoek??? Wat gebeur by 'n eerste afspraak? :unsure:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208331 by CheriseF
More dames :)

Hexy - ek is bly dat julle vriendin, Strikkie, uit ICU uit is.. ek hoop sy herstel vinning!

Dis darem lekker om sulke positiewe goed te hoor vroeg in die oggend.

Morgan & Zettie:
Ek het gister 'n termometer gaan koop soos wat julle voorgestel het. Die apteker het gese ek kan hom sommer onder die arm indruk. werk julle s'n ook so? ek het dit in my mond ook probeer maar toe kry ek sommer 'n baie ander lesing.

Ek het geregistreer op fertility friend - wat 'n oulike website!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account