× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208410 by CheriseF
Hexy.. hoop jy voel sommer gou beter!

Jooste.. ek is seker jy sal baie he wat so happy gaan wees oor jou swangerskap.. hulle sal nie jou babyshower wil mis loop nie.. veral nie die girls hier nie.

Kan iemand dalk raad gee of dit aanvaarbaar is om temps onder die arm te neem?

Sterkte met julle dag :) :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208406 by sexy~hexy
Jooste...hoe vat jy jou temps - oral of onder die arm?

Klippie...ek glo als gebeur met 'n doel, so dalk moet julle rustig raak en volgende maand nuut aanpak :) Ek weet dit is makliker gese as gedaan!

Zettie....ai ai jong....laat weet ons maar wat wys die toetse volgende week....al daai geld...vir niks....ek sal sommer hare uit my kop trek!

Ugh...my rug het spasma, my lae rug...seer om te sit, staan en loop :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208405 by klippie
Jooste, niks fout daarmee nie, ek woon ook lankal nie meer baby-showers by nie. Ek hoor of daar iemand is wat ek ken wat ook gaan, dan stuur ek 'n geskenkie saam. As ek baie hartseer voel, stuur ek 'n voucher saam, want dan is ek te emosioneel om in die baba-afdeling in te gaan om 'n geskenkie te soek.

Moenie worry oor alleen baby-shower hou nie - ek sal na jou baby-shower toe kom - dan is dit net ek en jy dan eet ons roomys en dans op die tafel :-) :-) :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208403 by Lynkie
Klippie :laugh: :laugh: :laugh: goeie een... in die "pyplyn" Dalk doen ons nog saam 'n IVF. :)

Cisca (((Hug))) (((Hug)))

Zettie sterkte jong, die gewag maak 'n mens mal, maar na CD21 sal jy weet. Dalk doen die 75mg die ding.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208402 by joo~ste
Hi julle!
Klippie...jammer om te hoor van jou FS wat nie hier is nie! Ek was so opgewonde oor jy hierdie maand gaan IVF! :( Maar.....dalk is 'n Aug maand baba beter as Julie maand. Jammer jong! Ek weet jy was erg opgewonde en "reg" gerat vir hierdie maand.

Ha ha ha...vir in die pyplyn! :P

Zettie: Ek hoop julle het daardie follie gevang!

Cisca: Dit is so sleg as die hele wereld...buiten nou ons ...swanger word. Ek kan dit glad nie meer hanteer nie en woon selfs nie meer baby showers by nie. Ek weet...dit is aaklig van my.. :blush: ...maar ek kan nie meer soos in die verlede my trane keer as my vriendinne swanger word en ek word nie. So...ek sal nog seker eendag daaroor berou he en alleen by my baby shower moet opdaag...want niemand sal wil kom nie! :dry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208399 by klippie
Cisca, hier is vir jou 'n stywe drukkie :heart: Ek huil elke keer as ek hoor 'n vriendin of kennis is swanger. As AF nog nie vandag hier is nie moet jy vanaand 6 keer BD en baie rou biltong eet. Dit bring AF aan (geen scientific proof nie - maar probeer maar :lol: )

Ek het iets oulik uitgedink om te sê as iemand weer vra wanneer kry ons kinders - ek gaan sê dis in die "pyplyn" en dan na DH se crotch met my oë beduie :blush:

Zettie, ag dis 'n bummer van daai follie :cry: Hopenlik wys jou CD21 bloods dat jy wel geO het, julle het mos darem geBD ;) fxfxfx

Julle, ek het slegte nuus gekry - FS is nie more beskikbaar om die scan te doen nie. So ons is uit vir hierdie maand :headbang: Miskien is dit 'n teken dat ons nou eers moet rustig wees en insettle en liewer volgende maand probeer, want dinge was die rof die afgelope tyd. In elk geval is 'n Aug baba seker makliker as 'n Jul baba?

Ai tog, ons het seriously baby dust nodig hierso!
The following user(s) said Thank You: Cisca

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208384 by zettie
More julle update was vir sonar vanoggend.

Follicle nie meer daar nie so een van 2 dinge het geO al het LH tellings nie so gese nie of die follicle is weg soos in verdwyn opgelos wat ookal mens dit noem.

So nou moet ek wag tot dinsdag bloed toets Progestoroon om tesien of geO het.

As geO dan wag ons weer ander Prevera en dan 75mg Fertomid vir die nuwe maand.

Ek het ook besluit dat ek maar weer gaan temp van cd1 af.

Lekker werk

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account