× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208382 by Cisca
Hi julle

jammer maar tyd is bietjie mon vandag

Klippie - so bly af het gekom, en dat jou bal nou aan die rol is!!! FXFXFXFXFXFX die maand is joune!!!

AFM - AF is nog nie hier nie. Wel pyne al, so sy is oppad. Het gister 'n vriendin in die winkels raakgeloop. Sy het nie vir my vertel sy is swanger nie, maar ek het dit by 'n ander vriendin gehoor (en mens kan dit nou al sien). Sy is nou 3/4maande, presies dieselfde as wat ek nou sou gewees het, so gisteraand was ek ook baie hartseer. Wil nou nog huil.

Lekker bly

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208377 by Lynkie
Klippie dankie vir die gerusstelling. Ek's bly AF het opgedaag soos wat jy wou hê, nou werk dinge mooi uit vir jou en ek glo ons vier jou BFP volgende maand!!!(met alkolvrye sjampanje) :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208365 by Lynkie
Hexy, dis waar wat jy sê, nie so daaraan gedink nie - hulle is eintlik gewoond aan erger dinge as net AF. Ek fokus maar nou net op die doel....As ek dink aan my eerste papsmeer :blush: en waar ek nou is....amper al tweede natuur om vir 'n vaginale sonar te gaan. He He . :cheer: Wat ons nie alles sal doen nie...

Cornel jy moet maar met ons kom gesels as jy home sick is...

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208364 by klippie
More dames!

Hexy, dankie vir die update oor Drixter en Strikkie!

Lynkie - ek het ook erg geworry toe ek eerste keer FS moes sien op CD2. Dis nie lekker nie, maar die gynie's worry regtig nie. Hulle doen dit honderd keer 'n dag - moenie stres nie. In elk geval lyk die inwendige sonar prentjies baie beter tydens AF - hulle kan baie duideliker sien omdat daar vog is.

So girls, AF is hier, ek is op CD1 - sal nou-nou bel vir my CD2 afspraak more-oggend en dan is dit go-go-go vir IVF.

Dinge is bietjie rof, sal later weer chat en personals doen.

Mooi bly!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208360 by Cornel
Jooste ~ Voel beter vandag,dankie!

Gaan nou gou bietjie koffie drink by vriending.

Gesels weer later!

Mwah!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208359 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208358 by joo~ste
Hexy/Lynkie
Ja...dalk het ek wel geOV en lei my temps my net om die bos. Ek oorweeg selfs om vandag of more gou te gaan en Prog te laat toets sodat ek kan sien of ek wel geOV het. Maar...sien nie kans vir onnodige uitgawes nie. Ons gaan die FS mos Maandag sien...en dan is dit weer 'n ekstra R5000 die maand wat of ek of DH op ons kredietkaarte moet laai.

So...dalk moet ek maar net rustig wag vir AF en dan weer al my hoop op die volgende siklus sit.

Hier by ons het dit ook na reen geruik en lyk vanoggend...maar nou skyn die son 'n barshou en is al die wolke weg.

Hi Cornel...
Tjank af en toe...doen die wereld se wonder! Hoop jy voel beter vandag.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account