× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #208330 by Morgan
More more

Hexy dankie vir de update oor strikkie. Eks eintlik so excited vir haar part, nou is haar BFP rerig net om die draai.

Ek het gister op bid en buy gan kyk toe bid ek R30 vir n hello kitty slaapsak (eintlik maar net vir die fun) en toe laat weet hulle my gistraand ek moet net betaal dan pos hulle hom. BARGAIN!

Ek wag vir nog twee pakkies in die pos. Carli se lollos prys en my scatter pillows wat M2M vir my gemaak het.

Carli is baie beter vandag, geen koors gehad gistraand nie en sy speel darm weer. Die naweek moet nou kom want die mamma het baie slaap om in te haal.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #208328 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Jip...toe kry ons gister namiddag en aand ons eerste fyn lente-reen :) Dit het gepaard gegaan met donderweer, wind en half 'n stofstorm. Vanoggend lekker bewolk, hoop dit bly heel dag so!!

Het gister vir Strikkie gesms, sy het reply met:

Hallo, het vanmiddag uit ICU gekom, netno eers my sel gekry. Gaan ok, net seer en ongemaklik. Weet nog nie wanneer uitkom.

So als het goed afgeloop :)

Driekie het ook op BBM laat weet haar man het werk gekry, en dat als nog sover goed gaan by haar werk en die blyery by haar skoonpa. Sy klink weer heel happy :)

Wel, lekker daggie verder, gesels later weer as almal kom inloer het!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 12 hours ago #208294 by joo~ste
Hi julle!
Ai...ek kan nou nie meer wag om Ankia se storie te hoor nie?!

Vrekked, Klippie...maar jy het omtrent 'n klomp meds gebruik. Ek twyfel nie dat die apteker jou kwaai baie laaik nie!

AFM
So besig vandag - kry skaars kans om te sit.

O, ja ..Ruby - ek beveel ook temp aan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 12 hours ago #208293 by sexy~hexy
Tatta almal

Lekker aandjie verder :)

Die wolke het nou hier opgesteek, so dalk kry ons nog 'n paar lente-reen druppels :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208282 by sexy~hexy
Ok..so die naweek gaan ek my vriendin se newborn gaan afneem....sien so uit daarna :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208271 by CheriseF
Baie BAIE dankie Morgan en Zettie!!! :)

Gaan sommer vandag nog een koop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 13 hours ago #208270 by Morgan
Mens kan duidelik sien wanneer ovulasie plaas gevind het. En Fertility friend werk als mooi uit ook.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account