× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #232078 by Strik*kie
Hallooooooo jullee

Hoekom so stil??????????? :P

Debs, welkom!!! Hoop jy kry vinnig jou bfp!!! Ek dink hier is paar girls wat in pta bly. Ek gaan self na gynae en FS in Pta by Kloof so 2 ure se ry vir my. Ek dink Klippie wat altyd hier (baie min deesdae) is ook by Hester Kruger. Ek is nie seker nie maar dit kan dalk rukkie vat as jy op BCP was. So wees net geduldig. Gaan google ook sperm meet egg plan.
AF - aunt flo (period)
OV- ovulation
LMP - last menstrual period
BFP big fat positive
BFn big fat negative
OPK - ovulation predictor kit
BCP birth control pills
HPT - home pregnancy test
DH - dear hubby
AFM- and for me
BD - baby dance
TTC - trying to conceive

Sal dink as daar nog iets is en kom post.

Ai, dit klink lekker as almal een van die dae met verlof gaan, ek is nie so lucky nie, en dan is die thread weer ..........................tjoep............stil :S

Zettie, wat gebeur??
Zarah ~ jou afspraak is om die draai en net dalkies het jy dit nie nodig nie. Se vir dh dis julle laaste kans om te gaan vir goud ;) Hou net moed, ek bid vir jou!!
Hopeful ~ nog steeds niks nuus? 2013 gaan vir jou nuus bring, ek is seker dan gaan maatskaplik werker bel :woohoo:

Jooste, jy is baie baie stil hier. Bly dit gaan goed met jou en PB (pienk-blou) hehe. Ek dink dit is.......pienk..... kan nie glo jy is so geduldig om gender uit te wag nie. ;)

MMC en Ruby, hoe gaan dit?

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232076 by Blommie
Hallo dames.

Debs - Welkom hier by ons. Glo jy sal sommer gou tuis voel. Die dames hier is amazing.

Zarah - ek hoop jy Kry Januarie jou antwoorde.

Al die ander hallo.

AFM: is vandag 8 weke :woohoo: . Sien oor 2 weke weer vir dr. Ek is ook nog steeds op die progesteroon pille, dr gaan my op dit hou tot 12 weke om seker te maak ek het nie nog n miskraam nie.

Die MS maak my baie siek, ek sukkel om te eet en kos binne te hou so ek slaap maar die meeste van die tyd.

Ek is darem al op verlof. Het Vrydag my besigheid gesluit. Maak eers weer middel Januarie oop.

Julle moët n wonderlike daggie he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232074 by Debs
More julle!

Ek is nuut 

Bly enige van julle in Pretoria by any chance??

Ons is Feb 2jr getroud en my man het net laas Maandag uit die bloute gese hy wil graag begin met ‘n gesin. Dit was
So lekker om te hoor! Ons het al heelwat oor dit gepraat maar toe besluit ons sal nog so 3-4jr wag om eers my studies
Helemal klaar te kry –toe nou nie!! Ek is Desember 29 en jap die tyd stap aan 

Ek was op Yasmin en het laas Maandag met die gesprek ook met my period begin (ek ken nou nog nie al die afkortings
Wat jul so mooi gebruik nie hehehehe) en gaan net nie weer ‘n pilletjie drink nie. Ons besef dis min tyd maar ons kan
Net tot middel Maart probeer  dan sal ons weer ‘n jaar moet wag.

Ek weet dat dit ‘n groot hoop is maar ek glo wat moet gebeur sal gebeur.

Jitte ek is helemal clueless!! Ek sien volgende week Dinsdag ‘n ginekoloog (Dr Hester Kruger by Wilgers, sys ook ‘n
Fertiliteits spesialis) en dan sal ek hoor oor al die ovulasie dinge hehehe 

Ek het gehoor dat Kloof die beter hospitaal is en mense stel sterk Dr Jacqui Grassie voor by Kloof. Ongelukkig vat sy
Net mense wat reeds swanger is 

As enigeen info het (goed of sleg) oor enigeen –ek sal baie waardeer!

In die meantime drink ek Preg-Omega en extra folic acid en baie avos  ek sal wag om (hopelik) my eerste siklus te he
En dan die volgende ene te probeer.

Hoop julle het ‘n lekker dag!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago - 13 years 10 months ago #232072 by Zarah
More dames

Hopeful, ek maak eers vlg vrydag klaar. Maar ek sien uit daarna. Was maar n tawwe jaar.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Zettie, het jy al nuus?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232066 by Hopeful
More Julle,

Zarah ek is bly dat jy beter voel. ek het nie regtig woorde om te help nie ek weet dit is niks lekker om elke maand so te wag nie :cry:

Jooste, ek is bly dit gaan goed met jou en baba so excited om te hoor of dit n dogtertjie of n seuuntjie is :laugh:

Hier gaan dit goed besig ja maar ag wat nog net 4 dae dan is ek op verlof kannie wag nie. waneer begin julle verlof?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232037 by Zarah
Hi Jooste

Dit gaan beter met my. Ek is glad nie so optimisties soos verlede maand nie, maar ook nie negatief nie. Ek is maar net.

Ek is 5DPO vandag. Ek het nie meer my ClearBlue toets nie. Gaan ook nie nog 1 koop nie.

Mooi bly, ons is amper daar!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #232035 by joo~ste
Zarah
Hoe voel jy vandag?

HOpeful
Dit gaan goed dankie. Jy baie besig by die werk?

AFM
Vandag is darem nie so 'n uitermatige rowwe besige dag by die werk nie. Dankbaar daarvoor. Die ding is net..ek is sooooo MIN lus vir werk. WEns dit is al vakansie. My magie groei mooi en alles gaan goed met bambino. :)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account