× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206912 by Strik*kie
Ahaa, nou verstaan ek, Klipster. Hehe, sterkte vir vlge week. Ek het gelukkig 'n klier wat my bietjie laat gewig verloor ;) Maar ek sal julle dan moet join so oor 'n paar weke, want dan gaan ek moet kyk na wat ek eet. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206910 by joo~ste
Klippie
Dit werk goed vir my.
Al die gewig wat ek sover verloor het, was net agv minder stysel en suiker. En...meer belangrik as dit - ek het dit nie weer opgetel nie. Ek het verlede jaar na my Lap (Oktober) begin en so stadig en stuk stuk verloor. Aanvanklik wou ek dit vinniger verloor...maar nou is ek bly dit bly minstens net af en ek tel nie weer op nie.

Soms staan ek vir lank stil...maar dan is dit regtig omdat ek glad nie moeite doen nie en niks reg eet nie. Maar soos ek se...ek tel dan ook niks op nie. Die is regtig vir my die eerste Lente wat ek nie so sleg voel oor myself nie, want ek weeg wraggies minder as voor die Winter.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206907 by klippie
Wow Jooste, ek het nog altyd gedink stysel en suiker is die groot sondebokke! Ek gaan kyk of ek stysel die eerste week heeltemal kan los, en daarna elke 2 dag, bv bruin broodjie saam met eier. Ek het vanoggend my all bran saam met soya melk geeet, en het glad nie so opgeblaas gevoel nie, so ek gaan kyk of ek suiwel ook baie kan verminder. Ek wil net 6 kilo's verloor, en die gewig sit als op my maag en gesig :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206896 by joo~ste
Hallo julle!
Cornel...ek het ook gaan "like".
Baie mooi foto!!

Klippie
Ek's reg vir Maandag. Ek het net weer 2 aande agter mekaar geen stysel by my aandete geeet nie (net groente en proteiene vir aandete) en sommer 200g verloor. Dit is regtig iets wat goed vir my werk. Ek eet darem stysel in die oggend (All bran of roer eier op 'n broodjie) en soms selfs in die middag (provitas of so). So, ek sny nie alles uit nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206887 by Lynkie
Zettie, bly om te hoor dit gaan beter....fxfx. Hoeveel Fertomid drink jy per dag? 50mg?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206869 by Cornel
Baie dankie Lynkie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206867 by zettie
More almal

Linda - Right click op iemand anders se ticker maak jou eie een en dan edit jy jou profile click forum en paste by signature.

Ek nou op my derde dag met fertomid darem nie weer naar gewees nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account