× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206832 by Strik*kie
Halloooo

So bly dis vrydag!!!!!! :rock:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Klippie, wat nou van weeg en meet? Het ek iets gemis???? :huh:
Ankies, dalk kom sussie met die game more dan mis jy die rugby/ :cheer:

Hexy, my woefies is ook op "daai" stadium hehe

Hi Lynkie, fxfx daar is ogies die maand!!

Linda, iewers op een van vorige bl het hulle verduidelik van tickers.

ok, gotta go!
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206825 by Goggatjies
Goeie more

Yip sussie is nog rustig, ek dink nie sy het planne om gou te kom nie
Klipste kan jy my jou sel nommer pm, ek het jou nie op my lys nie

En dit is my laaste dag by die werk, ek het koek en paar ander goedjies gekoop, so kan nie wag vir middag tee nie

En na koek en tee, gaan my voete bietjie gevryf word, ons sal sien of dit enige verskil maak.

Van Maandag af is ek op my selfoon, so as iets gebeur sal ek sms, maar ek gaan probeer om darem een keer per dag inte log van die foon af

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206808 by sexy~hexy
Lynkie, ek sien jy is nou eers op cd25, so nog 3 daggies voor AF opdaag?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206805 by klippie
More dames!

Ankia - jou laaste werksdaggie! Sussa kan nou maar kom! Ons is baie opgewonde!

Hexy, jou hondjie gaan breed smile :-) vandag!

Girls, julle moet onthou dat ons van Maandag af gesond gaan eet, so julle moet Maandag oggend onthou om te meet en weeg :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206799 by Lynkie
Dagsê,

Ek stem vir Yay..dis Vrydag!

Hexy ek glo jou hondjie gaan die gelukkigste hondjie wees die naweek :laugh:

Ankia, enige nuus?... wag in spanning saam met jou.

Strikkie, wow dit klink na goeie nuus vorentoe. Een van die dae het ons 'n BFP. :)

Verder wag ek in spanning vir AF om op te daag, het nog geen spotting nie, maar het nog steeds die ligte kramp gevoel soos gewoonlik voor AF opdaag :dry: Diep binne in my hoop ek maar nog steeds vir 'n kans op 'n BFP.

Loer later weer in.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206797 by sexy~hexy
More almal

Yay.....dis Vrydag!!!

Maar watse winter weer het ons nou weer :S Sommer erg koel, dat mens weer warm klere moet aantrek.

Ankia....al enige verandering met sussa?

Hoe gaan dit met al die ander dames?

Nie veel nuus aan my kant nie, DH darem die naweek weer bietjie af...ons twee honde gaan vandag vir 'n bad, knip en dip (husky en spaniel), en dan gaan ons spaniel wat 'n reun is, so bietjie sy tools gaan leen aan 'n teef :D Dink hy gaan baie happy wees, hy het lank laas 'n stukkie gehad!!

Ok...lekker daggie verder, gesels later weer :mooning:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago - 15 years 1 week ago #206784 by joo~ste
Vrekked julle!
Julle gesels omtrent 'n storm los.
Welkom aan al die nuwelinge..

STRIKKIE!!!!
Ek is sekr jou BFP is nou om die draai. Klink of jy baie positiewe nuus gekry het?

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hexy:
Gedink aan jou vandag. Bly om te hoor jy voel darem okay.

AFM:
Niks nuus. Vrek besig by die werk en draf erg rond.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account