× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #207122 by zettie
Ai Klippie 8 maande is seker genoeg wag tyd so ek sê partykeer voel dit vir my asof die dokters net mense tyd wil mors so dat hulle meer geld kan maak.

By watse FS is jy ?

Ek het so gevoel oor die gewig verloor storie elke keur as ek daar kom se hulle vir my ek moet eers nog gewig verloor voor ons enigiets anders kan doen en dan gaan ek maar weer verloor die gewig en dan is dit weer die selfde storie.

Gelukkig het ek nou genoeg verloor so ons vorder darem nou so bietjie.

Sterkte

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207120 by Lynkie
Thanx Klippie, Strikkie, Jooste..

Klippie
Het vanoggend Gynie geskakel om voorskrif vir Fertomid te kry, want hy't met vorige afspraak gesê ons herhaal dan weer Fertomid en Ovidrel as dit BFN is. Maar hoor toe by ontvangsdame - dis Dok se laaste dag, gaan met verlof en is eers 3 Oktober terug??? Ek vra toe wat nou???

Sy bel toe halfuur later terug en sê dat gynie voorskrif gegee het vir Fertomid maar sê ook vir my dat gynie het vir haar gesê hy wens ek wil net bietjie wag...en rustig wees en my liggaam kans gee om te herstel en weer in 'n ritme te kom..na die keiser (is al amper 8maande gelede). Ek was so verbaas, want 5 maande na die keiser het hy gesê alles lyk mooi gesond en dat ons weerk kan probeer.

Ek dink ek moet maar liewer hierdie maand skip met Fertomid, want daar's nou niemand wat my gaan monitor en Ovidrel voorskryf nie.... Sal maar met DH gesels vanaand en besluit. Het ook FS geskakel om te hoor of ek my afspraak van 7 Des kan vervroeg, maar no luck - hulle is volgeboek.

Dis vir my so frustrerend....dalk is die dok reg...dalk moet ek dit net rustiger vat...raak soms net moedeloos :cry: asof niks wil uitwerk nie.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207110 by Strik*kie
Hi girls

Sterkte vir almal die etery!!!! Sjoe julle weeg so min............... verstaan nie hoekom julle diet nie.

Lynkie, jammer oor AF, ai jong!!!! Sterkte!!

Cornel, shame die woef is so mooi, net bietjie liefde en aandag en hy gaan pragtig wees.

Hi almal verder!!!
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207098 by klippie
Lynkie, so jammer oor AF :-( Wat is julle plan nou?

Zettie, fx vir jou!
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207097 by klippie
Sjoe maar dis lekker stil. Ek het nou net my lunch geeet - gekookte eier en slaai :-( Gelukkig is ek nie baie honger nie! Vanaand eet ek net droe hoender.....

Cornel, jy kan die "whatsap" aflaai op jou en jou ma se sel - dan kan julle gratis chat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207067 by joo~ste
More julle!
Ek het vanoggend All bran geeet...en toe 'n piesang so 11am...en verder drink ek maar water. Sal vanmiddag 'n volgraan broodjie met avo eet en vanaand het ons van gisteraand se steak wat ons gebraai het oor. Sal maar groente en 'n vars slaai of so by maak.

Ek wil graag nog die 3.8kg verloor wat oorbly vandat ek Januarie begin het met die "mooi"-eet. Hoop ons kan mekaar almal help om ons doelwitte te bereik.

Cornel - sjym....oulike ou hondjie-

Lynkie: Jammer oor AF. Sy is tog so 'n koei!! :swear:

Ankia: Lyk my sussa geniet nog alles wat daarbinne vir haar gebied word.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago - 15 years 1 week ago #207055 by Cornel
Wie gebruik twitter of mixit?

EK wil op 'n goedkoper manier met my ma gesels.....smse van die SA af kos al R2.00

SY het nie 'n blackberry nie,maar 'n Nokia 5800 Xpress Music.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account