× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #207198 by klippie
More dames!

hexy, ek brand ook vreeslik gou! Ek doen nie juis sonbed nie, maar laasjaar het ek gegaan vir 10 sessies in 'n "staan" sonbed, maar hulle laat mens nie toe om 2 dae in 'n ry te gaan nie, mens moet 'n dag skip vir die vel om te rus.

Cornel, hoe gaan dit met die hondjie?

Ek is skoon "afgeblaas" vandat ek nie meer melk of suiwel drink nie - ek dink ek is dalk laktose intolerant, my maag is sommer lekker plat vanoggend en gewoonlik is dit so opgeswel. Kan nie wag om te meet en weeg volgende week nie :-)

Lynkie, sies vir die kroek! Nou moet jy ekstra hard werk die res van die week :-)

Julle moet 'n lekker dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207195 by Lynkie
Cornel, hoe gaan dit met die ou hondjie?...hoop hy's al beter.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207193 by Lynkie
Goeie môre almal,

Ankia dankie vir die update, ons sal maar net rustig moet wag vir sussa... :)

Hexy, dankie - ek weet as daar iemand is wat verstaan dan is dit jy. Gynie het vir my gesê dat so iets wat gebeur 'n skok vir jou liggaam is en dat alles weer moet normaliseer en in ritme moet kom. Jy het darem 'n suksesvolle swangerskap gehad en dit sal weer gebeur en ek glo jy gaan jou lente baba kry.

Cisca, Klippie, ek sien hier kom 'n dubbele BFP!!! hierdie maand. :)

Ek hoop julle byt nog vas met die gesond eet. Het gisteraand gekroek met een klein sjokoladetjie :blush:

Lekker dag.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207191 by sexy~hexy
More almal

Ankia...ai ai ai....sussa is te lekker warm daar in haar "huisie"...sy sal kom wanneer sy reg is :) Skuus oor die naalde, ek het vergeet wat jy gese het jy gaan doen LOL

Cisca en Klippie....sterkte met julle siklusse....dis lekker as mens 'n cycle buddy het :) En ons kort nou regtig 'n BFP op die forum!!!

Lynkie, ek verstaan presies hoe jy voel....ek het my tweeling op 16weke verloor verlede jaar, en alhoewel ek darem nou nie obsessed is oor swanger raak nie, wil ek met alles in my weer graag raak met 'n tweeling...Ek sukkel ook nou al 'n jaar om weer swanger te word, grootste probleem is ek ovuleer nie, en hier is nie 'n gynie hier naby wat my siklus kan monitor nie...Maar die nuwe jaar sal ek weer aanpak met nuwe moed en hope energie, want ek soek baie graag 'n lente/somer baba LOL

Ag nee vrek....hoe "sing" iemand op FB...dis heerlike winter, die lente is verby :S Ja dis nogsteeds koud hier!!!

Ugh...ek het gister gaan sonbed le....en omdat daai sonbed nie kan "stel" nie, het ek so bietjie gebrand :( My vel is baie lig, so dit speel ook 'n rol, maar ek het nog nooit probleme met 'n sonbed gehad nie....darem hoef ek nie vanmiddag te gaan le nie, want my rug is lekker eina!!!

Anyway...lekker daggie verder!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207172 by Goggatjies
hallo, so was by die midwife. Sussa het nog bietjie verder gesak, maar ons wag maar nog vir haar. Gaan more weer vir reflex en dan sal ek julle laat weet. Sexy jy het gevra van naalde, maar reflex is nie naalde nie, so dit is darem okay. Ek weet nie of ek ooit vir akkupuncture sal gaan nie - te vrek bang vir naalde. Lekker aand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207166 by klippie
Lynkie, so jammer oor jou verlies :-(

Cisca, dis great nuus. Ek is ook nou op CD20 - as AF begin gaan ons weer IVF, so dalk gaan ek en jy saam BFP.

Julle moet 'n lekker dag verder hê!
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207152 by Cisca
Hi almal

Sjoe maar julle weeg min!!! Weet nie hoekom julle nog gewig wil verloor nie. Ek gaan maar eerder nie met julle my gewig deel nie, wil nie he enige iemand moet van hul stoel afval nie. :laugh: :laugh: :laugh:
Ok, ek is darm nie 'n bees nie, maar kan doen met bietjie afskud. Sterkte vir dies wat saam gesonder probeer eet. Ek volg nie 'n eetprogram nie, gaan maar net bietjie gesonder probeer eet. Minder stysel en weg bly van die soet-dinge.

So ek was vanoggend to by die gynie.
Hy se as ons/ek reg is, kan ons maar laat waai! Hy se fisies hoef ek nie te wag nie, gaan eintlik oor of ons reg voel, en lus is om weer te probeer. Hy het ook gese, dat as ons besluit ons is reg, dink hy nie ons moet net wag vir dit om te gebeur nie. As ons reg is, dan gee hy weer vir my voorskrif vir Fertomid, en dan fokus ons daarop om dit nou te laat gebeur. So dit maak my baie happy :cheer:

Hy het ook gese dat 'n ektopiese swangerskap eintlik maar net bad luck is. Daar is niks wat jy kan doen om dit te verhoed 'n volgende keer nie. Mens kan wel, as ek nou dalk weer 'n BFP kry, rerig dan die bloed beta-telling beter dop hou, want as dit nie verdubbel soos dit moet nie, is dit die eerste teken van dat iets nie reg is nie. So volgende keer sal ek dubbel seker maak, kan darm nie bekostig om my ander buis ook te verloor nie.

So ek is nou op CD 20. So ons wag nou vir AF wat oor so week of so moet opdaag en dan is dit weer ek en die fertomid en baie BD!!!!! :woohoo:

Lynkie - jammer oor AF jong :(

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account