× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #207043 by Lynkie
Hallo julle,

Hoop almal het 'n lekker naweek gehad.

Het vanoggend geweeg, 58kg, het reeds 7 verloor so ek hou maar aan saam julle met gesond eet en hoop om nog so 3 te verloor.

Cornel, ag shame ...ek's seker jy sal die ou dingetjie kan reg dokter, ek glo dat 'n goeie bak kos, 'n bad en baie liefde al wondere sal verrig. Ek't maar 'n sagte hart vir diertjies veral as hulle verwaarloos word, siek is of seer kry, wil hulle altyd help en vir myself hou.

Zettie, fxfxfxfx - hoop jy sien Woensdag sommer lekker groot follies.

Ankia, ek het die hele naweek aan jou gedink , het selfs 'n paar keer kom inlog om te kyk of iemand nie dalkies iets gepost het oor jou nie. Sussa laat ons wag nè.

AFM
Ek het Saterdag spotting gekry en gister het AF opgedaag.. :cry: :cry: :cry: :headbang: So op die oomblik voel ek nie baie goed nie....

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #207025 by zettie
Goeie more dames


Lynkie - Ek drink 50 mg 1 x per dag.


Woensdag oggend moet ek gaan vir sonar om tekyk of die follicles gevorm het so hou as fx fx fx fx.

Ek gaan ook die regeet ding saam julle doen kan doen met nog n paar kilos minder.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #207019 by Cornel
Goeie more dames.

Baie sterkte aan die wat deel neem aan die gesonde eet program.........EK het ook weer vandag begin met my Kel 6.....en dan baie water........

Hier is dit maar moeilik om 'n gesonde eet program te volg,omrede ek nie self die kos maak nie.

Dh het gestraand weer met nagskof begin.

Toe hy kom eet,bring hy 'n klein baba hondjie hier aan............ :dry: Die arme dingetjie is maer en sy het wurmpies en baie vlootjies..... :huh: Sy is ook siekerig... :dry: .

Het maar gedink om vir ons Dokter te vra vir medisyne....dis al wat ek nou kan doen om die dingetjie (tefie) se lewe te red.

Hier is 'n fototjie:



File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago - 15 years 2 months ago #207008 by Blommie
More dames.


Vandag begin my reg eet program en sommer baie oefen. Ek en DH het 'n wonderlike geleentheid gekry om einde September bietjie Mozambique toe te gaan vir 'n paar daggies. So dit is my dryfkrag om so bietjie van die winter vetties te verloor om weer in daai swembroek te pas.

My mates:

middel: 80, wil afbring na 72cm gewig: 54kg wil afbring na 50kg.

Lekker daggie en sterkte vir almal met die eerste dag.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #207007 by klippie
More dames! Hoop julle het 'n lekker naweek gehad. My naweek was maar rustig, ons het die rugby gaan kyk by vriende.

Ankia, sjoe, sussa, wag seker maar tot more? Het so gehoop sy kom die naweek! Sterkte hoor!

Okay, so vandag begin ekke gesond eet: hier is my mates van gistraand: Middel = 86 cm :-( , wil dit afbring na 76. Gewig is 58.6kg, wil dit afbring na 52. Hoop ek kan deurdruk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #207002 by sexy~hexy
More almal

Hoe was julle naweek gewees?

Ons s'n was heel lekker en rustig....was lekker om weer net 'n naweek saam met DH te spandeer :)

LOL Ankia....hoe het die naalde steek toe gegaan? Dis goed as sussa nog sit, sy gaan dan 'n lekker gesonde baba wees, maar as sy net weet hoe angstig almal is om haar te ontmoet :D Sterkte, en wag in spanning vir jou update!

Die wind waai weer 'n vale hier vanoggend, en dis koud :S Flippen 19 September, en nogsteeds nie lente in volle swang nie....So Gautengers, die kouefront sal julle seker vanaand of more tref....

Nie veel nuus van my kant af nie....darem al so twee BD sessies in...ek gaan nou maar vir elke 2de dag...het liggies pyne, maar ek weet ook nou al dit beteken niks nie...

Anyway, lekker daggie verder!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #207000 by Goggatjies
goeie more, so die naweek is verby en sussa is nog nie hier nie. Gaan later midwife toe, sal julle laat weet wat sy se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account