× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 11 months ago #230950 by Snoekie
Hi Betti,
Baie welkom by ons groepie.
Ek hoop jy kry jou BFP sommer vinnig, maar dat jy daarna sommer lank nog gesels met ons.
Ongelukkig kan ek jou nie advies gee oor daai prosedures nie, maar daar sal defnitief iemand hier wees wat jou sal kan antwoord en advies gee.
Die groep wonderlike vrouens het my twee jaar lank weg gehou van insanity af. As dit nie vir die aanvaarding en ondersteuning was nie sou ek die plot verloor het op my TTC reis. En na twee jaar is ons nou geseen en ons wonderwerkie kom in Januarie...

Linda,
Ek is baie bly om te hoor jy vat dinge rustig, moet nie dat dit verander nie!!

Strikkie,

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


AFM,
Ek wil nie eers weet wat ek by Pathcare spandeer het nie. Dit is alles baie skokkend. Die geld wat mens uithaal. Maar mens maak maar jou oe toe en betaal, in die hoop dat daai droom waar sal word!
Die kleine Piekanien skop weer vandag heel woes! is heel ongemaklik. En ek voel die laaste paar dae weer effens naar. hoop nie ek begin weer opgooi nou aan die einde van my swangerskap nie...

Dames,
Ek hoop julle almal het 'n rustige aand verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230944 by Blommie
Hallo dames

Betti - Welkom hier by Ons

Zarah - ek het met die miskraam op 14 dpo BFP op clear blue Gekry en nou weer op 12 dpo op clear blue.

Lynkie. - sterkte met dit uti. Kan nie wag vir BFP nie

Al die ander hallo

AFM: ek is heel rustig. Het vanoggend by my vriendin gaan kuier en lekker pop gespeel met haar seuntjie van 3 weke. Geen Preggy simptome nie! Voel of ek die ure aftel van dag. Wens dis al die 20 ste dat Ons vir peanut weer kan sien.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: Lynkie, Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230940 by Zarah
Welkom Betti
Dit is altyd bittersoet om welkom te se want nie 1 van ons is by keuse in hierdie bootjie nie :( Ongelukkig was ek nog nie vir die prosedures nie.

Ai Charlene, ek weet hoe jy voel. Ek bid jy kry sommer n surprise BFP en hoef nie vlg jaar weer te gaan nie!

Strikkie! Altyd lekker om van jou te hoor

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230938 by Strik*kie
Welkom by ons groepie, Betti. Jammer ek kan nie help nie, maar glo hier gaan iemand wees om vir jou antwoorde te gee. EK hoop jy kry vinnig antwoorde en dat jy een van die daggies jou BFP gaan kom post.

Charlene, hou moed en ek glo ons almal se drome sal nog waar word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230937 by Strik*kie
Hi julle

Hmmm klink of hier paar bfp's wag!!!! :woohoo:

Lynkie, jy moet net positief bly en ek weet jy gaan bfp kry!!!! Drink dit wat dr gese het en jy sal sien daardie infeksie is 1,2,3 weg. FXFXFX

Zarah, fxfx vir daai toets, julle 2 is ons bfp vir die jaar, ek weet dit sommer.

Jooste, bly dit gaan goed met jou jong.

Zettie, hoe gaan dit met jou? Ai jong, ek stuur vir jou groot cyberdrukkie ((())))

Hi almal verder!!! :)


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230936 by charlenem
hi Bettie

welkom hier, ons is soos 'n familie hier.
ek het in Mei ICSI laat doen by vincent palotti en dit het nie gewerk nie. ek wil vroeg volgende jaar ook tygerberg probeer, dit is darrem baaaie goedkoper. een van die meisies op moomie het gese sy gaan ook nou, weet nie of sy al was nie. maar ek dink jou gynie moet jou verwys soontoe. sy se dis ook appart van die hospitaal en heel goed. sal jou op hoogte hou as ek gaan. ek sien net nie nou kans nie, ek wil net rus en probeer om nie daaraan te dink nie. ek sal volgende jaar weer verder die pad loop.

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230935 by Betti
Hi almal

Ek was op die IVF thread maar iemand daar het my hierheen verwys. Wil net graag hoor of daar enigiemand hier is wat al by Aevitas (Tygerberg Fertility Clinic) TESE en/of ICSI laat doen het?

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account