× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 11 months ago #230929 by joo~ste
Lynkie
Ek het presies 4dp 4dt ook wakker geword met vreeslike krampe. Was in trane en DH moes my maag en rug vryf. Daardie oggend het ek op 'n stokkie gepieps en my eerste ligte BFP gekry. (Ek hou vir jou duimvas!!!!!!!!!!!!!)

Drink jou meds vir die urienweg infeksie. (Jy wil dai goggas keer voordat dit vir jou koors gee....want dit is nie goed vir implantasie nie). 'n UTI behoort egter nie 'n probleem te wees met implantasie nie. Drink hope vloeistowwe en cranberry sap. Jy kan ongelukkig nie ander goed gebruik soos die cranberry ekstrakte en pille wat 'n mens bly clicks kry nie. Dit is nie aanbeveelbaar tydens swangerskap nie.

Ek is baie positief vir jou!!! :lol:

Sjoeeee...julle het al almal baie spandeer by Pathcare. Ek moet dalk myne ook begin optel. Dit sal ook 'n aardige bedraggie wees. Het nou hoeka weer 'n rekening van amper R1000 gekry vir die bloede wat ek op week 12 gedoen het by die FS. Die medies wou dit nie betaal nie. Simpel!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230928 by Zarah
Ai Lynkie... Hierdie gewag maak n mens mal!
Probeer ontspan. GP en FS sal nie vir jou jok nie.

Dis is lekker om n toets buddy te he. Ek moet ook eitlik die 14de toets maar ek het besluit op die 12de want ek vlieg die aand.

Kom ons hou mekaar in gebed.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago - 13 years 11 months ago #230926 by Lynkie
Zarah, dit klink baie positief. FXFX. Lyk my ons toets amper saam. Ek moet die 14de toets.

Jooste, dis wonderlik dat jy al vir baba begin voel. Ek's bly om te hoor dat alles so goed gaan. :)

Het vanoggend net voor 4 uur wakker geword van die aakligste krampe, het my omtrent boeglam geskrik. Ek't toe opgestaan om te gaan pieps en toe ek afvee (jammer TMI) toe is daar so ligte pienkerige bloeding. En onmiddelik dink ek dis dalk implantasie, maar dis toe bloed in my urine en ek het ook 'n ongemaklike branderigheid ervaar. Was by die dokter en ek het 'n ligte urienweg infeksie opgedoen. FS het medikasie aanbeveel wat blykbaar veilig is om te gebruik. Volgens die GP en FS sal dit nie implantasie beinvloed nie. :unsure:

Ek is natuurlik baie bekommerd :unsure: ... kan nie dink dat implantasie sal plaasvind as daar infeksie in my liggaam is nie. :unsure: Die simptome wat ek nou ervaar kan ek glad nie peil nie, want ek weet nie of dit goed of sleg is nie.... implantasie of infeksie. :( Jammer ek is net nie in 'n goeie plek op die oomblik nie. :cry:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230915 by Zarah
Goeie genugtig Zettie!

EK staan op R11000 vir die jaar maar dit sluir Drs in. Ja. hierdie is n duur storie.
Dit is ook waarom ek bid vir n natuurlike BFP.

Hoe gaan dit met die "gewig sake"?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230914 by charlenem
hehehe sjoe Zettie, dis darrem maar baaie geldjies, maar ek sal ook my laaaste sent gee vir iets wat ek sooo graag in die lewe wil he. sterkte zet hoop dit gaan ok met jou.

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230912 by zettie
Zarah en charlene as ek by durbanville Medi Clinic instap ken hulle my al op die naam :tmi:


Ek dink ook ek besit seker tenminste 5 van die stoele daar van die geld wat ek al daar spandeer het ek is nou besig met my belasting en het net aan Patchare dit is nie eers dokters nie laas jaar R18000.00 spandeer.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230909 by charlenem
hi Zarah,
hehe klink my ons woon langs mekaar, eks ook so in die middel van d/ville en c/gate.
ek was al by durbanville se Path Care, en hulle was baie oulik met my.
dis goed dat jy positief is, ek hoop en bid dat daai telling somme lekker klim.

cm
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account