× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 11 months ago #230851 by Blommie
More dames

Net n update: was vanoggend by die dr. Dr is baie happy, wand is mooi dik! Het vrugsakkie gesien. Hy is nog vreeslik Klein maar hy is daar. Dr was verbaas dat ons die sakkie kons sien. Dr sit my op progesteroon en ek sien hom weer die 20ste November :woohoo: o en my telling is nou 83.7 hy was Sondag 25.8

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230804 by Lynkie
Zarah, baie geluk met julle 1ste herdenking. Mag julle baie gelukkige jare voretoe saam beleef en ryklik geseen word :)

Snoekie, die babakamer lyk pragtig!!!

Strikkie, dankie vir die goeie wense
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jooste, ons is reg vir 'n meerling, selfs 3 of 4 :woohoo: .

Lalie12, dis 'n baie oulike gebaar. Dis tog lekker om iets vir ander te doen en die vreugde te sien wat hulle ervaar.

Hopeful, ek hoop dat julle binnekort 'n oproep sal kry.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230784 by joo~ste
Hallo almal!

Zettie:
Ek kon net 'n paar sekondes kyk van daardie clip.....toe is ek in trane. Dit is so hartseer.

Lynkie: Dit is wonderlike wonderlike nuus!!! Ek hou nou duimvas dat al 3'tjies inplant!!! WHOOHOOO!!!!! :laugh:

Snoekie: Jou kamer is pragtig!!!

Blommie: YAH!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :lol: :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230778 by Zarah
More more!

Lynkie! Is jy gereed vir jou 3-ling? Dit sal so awesome wees om n 2 of 3 ling te he. Wees rustig en pas jouself mooi op. Hierdie rondte is joune!

Snoekie, jou babkamer is awesome! Ek gaan 1 dag lekker idees by jou steel :cheer:

Blommie, gaan jy weer vir tellings? Laat weet hoe dit vorder asb.

Strikkie, lekker om van jou te hoor.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hopeful, hoe gaan dit met jou? Ek dink baie aan jou.

Lalie, ek hoor jou! Ek het hierdie jaar n Santa Shoebox vir n 3 jarige dogtertjie gemaak en dit het my net weereens geruk hoe bevoorreg ons is. Sterkte met die reelings.

Jooste, hoe gaan dit?

AFM: Dit is ons 1ste huweliks herdenking vandag. Ek was gister weer in trane want dit is so "bittersoet" n Jaar gelede het ons gedink ons baba sal al hier wees teen nou. Die paadjie was moeilik tot hier maar God het vir my n maat gegee wat my bystaan deur als en ek is baie lief vir hom.. Ai tog, hier wil ek al weer grens...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230774 by Strik*kie
Hello

Blommie, dis wonderlik ek is so bly vir jou :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Lalie, ja mens moet dankbaar wees vir al die goed wat ons so vanselfsprekend aanvaar, sterkte met die reelings.

Lynkie, ek hou nou alles gekruis vir jou vir daardie BFP, ek weet sommer jy gaan jou bondeltjie kry. FXFXFX

Andie, ai jong, jammer oor die nare ou heks. :headbang:

Hopeful, wat is nuus? Nog niks weer gehoor nie?? Ek hou fx dat julle Kerspresentjie kry.

Snoekie, dis baie nice babakamer, ek is mal oor jou idees. Wow - jy is kreatief!!!

Zarah, hoe gaan dit?


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Klippie waar is jy?? Ek mis jou!! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230763 by Lalie12
Snoekie!
Jou kamer lyk regtig STUNNING!!!!

Blommie!!!
BAIE BAIE Geluk!!! Whoop-Whoop!! Ek weet sommer dit gaan 'n mooi gesonde swangerskap wees!!!

Hoop dit gaan goed met die res van julle dames!

Ons reel elke jaar vir die oukasie kinders naby ons 'n kersfees ete, waartydens ons vir hulle persente uitdeel, en 'n warm maaltyd gee. So ek is druk besig met die reelings, mens raak weer dankbaar vir alles wat mens het, as mens sien hoe swaar die kinders & ouers kry.

Mooi bly dames!

Liefde x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #230756 by Snoekie
Goeie More Dames,
Blommie...
Weereens BAIE BAIE geluk! :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Ek is regtig so onbeskryflik opgewonde vir julle! Jy moet dit nou :woohoo: lekker rustig vat en elke oomblik van die swangerskap geniet!

Lynkie,
Ek is net so erg opgewonde vir julle! Ek is so bly dinge vorder so mooi. Jy moet dit ook baie rustig vat en voor jy jou oe uitvee is die 14de hier! Dit is nog net 9 slapies :woohoo: :woohoo:

Andie,
Ek is baie jammer dat die feeks opgedaag het, sterkte vriendin! :heart:

Hallo Hopeful,
My ou skat! Mis jou geselsies vreeslik baie. Hoe gaan dit met jou? Het jy al enige verdere nuus oor hoe die bou van julle huisie vorder?

AFM,
Gaan baie goed. Het Saterdag my eerste Braxton Hix kontraksies erfaar. Was nie prettig gewees nie.
Saterdag oggend het ek na my skoonsussie se 30'ste verjaarsdag toe gegaan. Maar toe ek daar kom moes ek hoor dit is eintlik my baby shower. Dit was vreeslik baie pret gewees en ek het baie oulike geskenke gekry en die kewlste van alles... My ander skoonsussie en haar man het vir my 'n rocking chair gekoop!!! :woohoo:
Ek het natuurlik nie op my laat wag nie. ML en my swaer is toe sommer dieselfde dag ingespan om die stoel en die kot aan mekaar te sit. So ek het oor die naweek die baba kamer klaar gemaak... Ek heg so paar foto's aan. Die Changing station kort nog paar rakke, maar die idee is darm al daar. Ek dink die kamer het noggal heel oulik uit gekom...











Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account