Dankie julle
Ek is nou eers 7DPO maar ek voel positief die maand! Al is dit net "wishful thinking", is dit beter as die nare negatiewe houding wat ek die laaste paar maande gehad het.
Zettie, ek is in die middel van Durbanville en Cape Gate Medi Clinic.
So, my plan is as volg: Ek gaan my wonderlike Clearblue uit die laai haal Maandag oggend (12DPO) en op hom pieps!
Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36
TTC since Nov 2011
Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN
THE END..not yet
IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.