Hi daar almal
Ciska, jy moet bietjie daai resep vir my PM...sal dit ook graag wil maak.
Klippie...bly om te hoor dat dinge "soortvan" al beter gaan....dinge gaan uitwerk, hou net moed en moenie ophou "fight" nie....
Ankia...jy moet dit nou rustig vat...kan nie glo jou tyd kom al hoe nader nie...voel soos gister wat ek soos 'n mal vark hier in die kantoor in jou oor gegil het
Strikkie....fxfxfx vir al die resultate en PVA...hou ons asseblief op hoogte...hoe gaan dit verder met jou?
Moomie is nie meer dieselfde nie....ek kyk nog elke dag wat aangaan...maar ek dink as mens nie iets het om te "report" nie, dan lees mens maar eerder. Maar dis nie reg dat dames hier op Moomie fight nie...ek het die posts gaan lees....en dit is hartseer. Maar ja, dis seker wat kan gebeur, baie van ons ken mekaar nie persoonlik nie, net 'n naam en woorde op 'n skerm, so een of ander tyd gaan koppe stamp.....
DH werk vandag en more...so more gaan ek net rustig wees...huis bietjie skoonmaak en wasgoed was.....
Nou toe dames, julle moet 'n lekker naweek he...gesels weer volgende week