× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #230594 by Snoekie
Zettie,
My liewe vriendin... :heart: Moet nie sleg voel nie. Ek neem jou nie kwalik nie en ek dink ook nie enige iemand anders hier sal jou kwalik neem omdat jy so voel nie. Ons almal verstaan dat jy deur 'n baie moeilike tyd gaan. Ek moet bieg. Toe al die slegte dinge met jou en met Blommie gebeur het, het ek baie dankbaar gevoel dat my babatjie gesond en veilig is, maar ek het ook baie skuldig gevoel dat julle nie ook saam met my die pad kon stap nie. En my hart is regtig baie seer saam met julle alby! :cry: Ek dink vreeslik baie aan julle en bid so hard dat julle geseen sal wqord met gesonde swangerskappe en pragtige klein babas.
So moet nie vir een oomblik sleg voel of dink jy kan nie jou hart hier kom uitstort nie!
Groot Drukkie vir jou!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230592 by Strik*kie
Hi julle

Post van my foon af, wil net laat weet als ok en by huis.

Hi Andie, fxfx dat jou temp klim more.

Mmc, fx dat jy daardi 2e strepie kry.

Chat weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230590 by Zarah
Zettie :heart: :heart: :heart:

Dit is ok. Ons is net mens en ek weet presies hoe jy voel.
Jy is nie n "super human" nie. Net human. :heart: :heart: :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230589 by zettie
Hallo julle almal :cry:

My hart is weer bietjie swaar vandag moet my nie verkeerd verstaan nie ek is bitter bly en opgewonde vir elkeen van julle wat swanger is maar ek is so bitter jaloers.

Almal se mylpale en vordering maak my so jaloers :cry:

Skuus ek is bitter lelik ek weet dit maar hierdie is die enigste plek waar ek hieroor kan kom gesels.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230586 by Blommie
hallo almal

Andie - wanneer verwag jy vir AF? Hoop daai temps klim more

Lynkie - sterkte vir more. FX dat alles goed sal gaan

Ruby - hallo vriendin.

al die ander hallooooo

AFM: kan nie wag dat ML Vrydag huis toe kom nie. Is vandag so 8dpo, is baie moeg en het krampe. hoop dit is 'n goeie teken. Gaan more weer progesteroon toets. En volgende week kan ek toets!!!! kan nie wag nie :woohoo:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230585 by Snoekie
Hi Andie,
Ek sou se as daai temp more oggend klim, kan dit dalk net jou maand wees en dat vandag se drop dalk weens Implantasie is. Ek hoop dit is die geval.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230577 by Andie
Hallo Zarah. Die spotting gan mar nog steeds aan jong. Begin darem nou al op 11DPO in plaas van 8DPO so dis al bietjie beter. Ek sal ook weer op die Cyclogest gaan as ek eers die FS gesien het. Dit het laas vir my ook gehelp (dink ek). More is die dag wat ek uitvind wanneer ek 'n afspraak kan kry by die FS!! :rock:

MMCC, sterkte vir jou!! Ek is glad nie 'n "toetser" nie, maar ek weet meeste mense kannie wag om op daai stokkie te piepie nie. Ek hoop regtig jy het net te vroeg getoets en as jy die naweek toets is daar 'n duidelike helder pienk 2de strepie vir jou.

Chart enige van julle?

So lyk my chart vandag op 15DPO. Het so mooi gelyk... tot vanoggend :angry: Maar, op 'n positiewe noot, AF het darem nog nie offisieel begin nie. Nog net die spotting.



Lekker dag almal!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account