× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #230687 by Blommie
Hallo Almal

Andre - enige nuus Aan jou Kant?

Lynkie- sjoe 4 eiertjies! Dis wonderlik fx

Zarah - hoop Julle het gebd

AFM: dit is n wonderlike dag. ML kom huis toe vandag!!!!!!!! En ek het my 2de progesteroon uitslae Gekry. Dit was maandag op 6dpo 31.2 en gister op 9 dpo is dit n wonderlike 43.7 :woohoo:

Nou kan ek nie wag om te toets nie, ek het vanoggend op n clear blue digital gepieps en dit het n error gee, so ek vat dit as ek teken dat dit the vroeg is en ek moët wag om the toets :whistle:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230670 by Zarah
Andie! Piepie op die stokkie! Ek weet hoe die spotting sake werk so as AF nog nie opgedaag het nie beteken dit net 1 ding!

Ek is bly jy het n afspraak gekry. Kan jy glo, my FS afspraak is op dieselfde dag!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230669 by Zarah
Hi almal

Lynkie! 4 eiertjies! Dis fantasties! Kom post hoe hulle groei / verdeel. Miskien kan julle sommer al 4 terug sit :rock:

Jooste, ek is seker jy voel nou meer gerus want jy weet nou waarom jy nog niks kon voel nie. EK is bly als is goed met baba en mamma.

AFM: Ja, ons kon darem n vinnige BD sessie inpas :blush: Ek wil graag vanaand ook maar ons gaan na n funksie toe en dit begin vroeg.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230667 by Andie
Hallo julle!!

Lynkie, ek is baie bly vir jou!! 4 Eiertjies is great!! As almal mooi groei, gan julle 2 of 3 inplant?

Jooste, ek's bly als het so goed afgeloop met die scan. Hopelik sal jy sommer gougou daai beweging begin voel.

Zarah, ek hoop julle het darem so 'n ou sessietjie of 2 ingewerk gisteraand? Wie weet, miskien hoef jou 14DPO in Pretoria nie slegte nuus te wees nie!!

AFM, AF het nog steeds nie begin nie en daar is geen teken van haar nie, behalwe dat my temps nog af is vanoggend, alhoewel nog bo die coverline. Maar die goeie nuus is dat ek 'n afspraak by die FS gekry het vir 7 Januarie!! Ek is so opgewonde, ek is sommer nie eers meer bang vir my tandarts afspraak vanmiddag nie!! :woohoo:

Lekker dag verder almal. Amper naweek!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230658 by Lynkie
Hallo julle,

Zarah, ek hoop julle het 'n BD sessie ingekry en sommer vanaand ook .... en dan kan jy jou DH met goeie nuus vanuit PTA bel. :)
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jooste, so bly dat alles goed verloop en dis so wonderlik om daardie klein mensie binne in jou te sien. En kon julle dalkies nie sien of dit blou of pienk is nie? ... maar julle hou dit mos as 'n versassing? Of hoe?

Wil net gou laat weet, ER het goed afgeloop en ons het sowaar 4 eiertjies gekry :woohoo: . Volgens die embrioloog lyk eiertjies en spermpies baie goed. Nou hoop ek net dat ons more goeie bevrugting en groei kry.

Andy, hoop dat AF wegbly ... natuurlik vir die regte rede ;)

Blommie, DH darem weer amper tuis.

Strikkels, vinnige beterskap. :)

Mooi bly.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230628 by zettie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230627 by zettie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account