× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 weeks ago #230621 by Snoekie
Zarah,

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #230615 by joo~ste
Zettie
:(
Ek is so jammer vir jou en daar gaan min dae verby wat ek nie wonder hoe dit gaan en wat jy doen om deur dit te kom nie. Ek voel soos die ander vrouens....effe skuldig (en tog ook so ontsettend dankbaar) vir my baba'tjie. Jy kan maar voel soos wat jy nou voel - dit is so menslik en ek sou eintlik bekommerd gewees het as jy nie so gevoel het nie. Hoe hanteer jou man dit alles? Het hy iemand met wie hy kan gesels? Ek kan myself nie eens indink waardeur jy nou moet gaan nie. Dit is regtig vir my nogsteeds 'n skok as ek net daaraan dink.

Hello aan die res!! (Lynkie sterkte vir more!)

AFM:
Was vandag vir 20 weke skandering en baba'tjie weeg 345gram. Alles lyk goed en reg en ons is verlig en so opgewonde. Nee...ek voel nog niks, maar nou weet ek ten minste waarom nie. Die dokter het vandag bevestig dat my plasenta nie net redelik laag sit (ampertjies oor die serviks) nie, maar ook anterior (aan die kant van die uterus wat na my maag wys) geheg het. Gewoonlik heg 80% van plasentas posteriour (aan die kant wat na jou ruggraat wys). Dit is dus die rede waarom ek nog nie kan voel nie. Baba'tjie skop teen die plasenta was en dit smoor die skoppe baie. Hy se dat ek waarskynlik eers nader aan 23 - 25 weke sal mooi voel, want hy/sy is nog te klein om so te skop dat die plasenta dit nie keer nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #230613 by Zarah
Strikkie, ek is baie bly dat als goed afgeloop het. Vat dit asb rustig en raak gesond.
Snoekie! 30 weke! Die tyd raak nou min. Ek dink gister daaraan dat ons 2 cycle buddies was. Ai, 30 weke gelede toe ek nog optimisties was...
Lynkie, sterkte vir more. Ek weet sommer als gaan 100% afloop :heart:
Blommie, die simptome klink belowend!!
Jooste, mis jou sommer baie

AFM: Ek het sopas uitgevind dat ek WEEREENS hierdie maand in Pretoria gaan wees toets tyd! :headbang:
DIt was laas so emosioneel toe ek op my eie AF gekry het en nou is my 14DPO weer in Pta :cry:
Ai... Vandag is OV dag. Sal probeer n BD sessie in pas.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #230612 by joo~ste
Zettie
:(
Ek is so jammer vir jou en daar gaan min dae verby wat ek nie wonder hoe dit gaan en wat jy doen om deur dit te kom nie. Ek voel soos die ander vrouens....effe skuldig (en tog ook so ontsettend dankbaar) vir my baba'tjie. Jy kan maar voel soos wat jy nou voel - dit is so menslik en ek sou eintlik bekommerd gewees het as jy nie so gevoel het nie. Hoe hanteer jou man dit alles? Het hy iemand met wie hy kan gesels? Ek kan myself nie eens indink waardeur jy nou moet gaan nie. Dit is regtig vir my nogsteeds 'n skok as ek net daaraan dink.

Hello aan die res!!

AFM:
Was vandag vir 20 weke skandering en baba'tjie weeg 345gram. Alles lyk goed en reg en ons is verlig en so opgewonde. Nee...ek voel nog niks, maar nou weet ek ten minste waarom nie. Die dokter het vandag bevestig dat my plasenta nie net redelik laag sit (ampertjies oor die serviks) nie, maar ook anterior (aan die kant van die uterus wat na my maag wys) geheg het. Gewoonlik heg 80% van plasentas posteriour (aan die kant wat na jou ruggraat wys). Dit is dus die rede waarom ek nog nie kan voel nie. Baba'tjie skop teen die plasenta was en dit smoor die skoppe baie. Hy se dat ek waarskynlik eers nader aan 23 - 25 weke sal mooi voel, want hy/sy is nog te klein om so te skop dat die plasenta dit nie keer nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #230601 by Snoekie
Strikkie,
Ek is bly om te hoor jy is terug by die huis. Nou moet jy net lekker baie rus! Hoop nie die narkose is te erg gewees nie...

Andie,
Ai, Ek hoop jy is verkeerd... Ek hoop daai feeks verdwaal sommer heeltemal en vind jou nie!

Lynkie,
Baie Sterkte vir more... FXFX dat al drie daai eierstjies mooi groot, sterk en bruikbaar is!
My baba kamer is totale chaos op die oomblik. Ek kry net nie tyd of krag om dit klaar te maak nie. ek is in die aande net so DOOD moeg! Maar ek sal probeer om dit die naweek klaar te maak en foto op te kom sit...

AFM,
Soos ek se ek is vreeslik moeg, maar verder as dit gaan dit baie goed. Sien volgende Donderdag die Gyni vir 30 weke ondersoek.

Hoop almal het 'n wonderlike daggie verder!!!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #230598 by Lynkie
Hi dames,

Zettie, jou gevoelens is heel normaal, ek wens ek kan vir jou sê dit word beter.... baie sterkte ek dink aan jou. Dis verskriklik wat met jou gebeur het en dit gaan tyd neem om alles te verwerk, maar weet net ons is hier vir jou. :heart:

Strikkie, ek's so bly om van jou te hoor en dat alles goed afgeloop het. :) Nou net gesond word.

Andie, ek hou FX en hopelik is die FS afspraak net om die BFP te bevestig.

Blommie, ek hoop dat daai krampe dui op implantasie !!!!

Zarah, hoop dat die Cyclogest behandeling vir jou 'n BFP bring!!!

MMCC, ek hou duim vas vir daai POAS.

Jooste, het jy al babatjie voel beweeg?

Snoekie, Jy is seker al verskriklik opgewonde... Jy moet seblief vir ons fototjies post van die babakamer.

AFM: Ek het gisteraand die 'trigger' gespuit en ek voel nogal benoud vir môre... ek hoop so dat ons al drie eiertjies sal kry en dat hulle goeie kwaliteit sal wees. :unsure: Sal kom update sodra ek kan.

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #230596 by Andie
Snoekie en Blommie, ek verwag AF enige tyd vandag, op die laatste seker more, maar ek het gewoonlik net 'n 14 dag LP. Maar met daai groot dip is ek verseker die ou feeks is op pad.

Zettie, ek dink meeste van ons weet presies hoe jy voel. Moenie sleg voel omdat jy so voel nie, soos die ander gesê het, dit is dood normaal.

Strikkie!! Ek's bly om te hoor als het goed gegaan en jy's OK. Laat weet asb vir ons wat dok als gesê het sodra jy weer op die been is.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account