× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #180544 by Cornel
Nee Ankies,ek gaan eerder daai geldjies gebruik en vir my huis gordyne ens koop........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180538 by Goggatjies
Hehe cornel - ek sien dit is maar stillerig hier
Gaan julle weer bietjie weg as julle kom kuier in SA oor 2 maande

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180537 by Cornel
Sjoe maar dis doodstil hier.............

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180422 by Cornel
Hi Strikkie,gaan goed dankie!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180399 by Strik*kie
More julle

Ella, ek is jammer oor BFN, het jy nie dalkies te vroeg getoets? Hou nog fx.
Bly jy is so positief, sjoe!!

Ankia, jou scans is baie baie nice.

Driekie, hou fx jy kry gou werk.

Hexy, baie geluk met jou b-day.

Hi Morgan, bly jy het lekker daggie gehad!

Hallo Cornel, hoe gaan dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180369 by Morgan
More more

Ella sooo jammer dat dit n BFN is, klippie het gese jy moet in die week toets... is dit nie dalk nog bietjie vroeg nie? ek bid nog al die tyd vir julle.

Ankia dis mooi scan fotos bly als is 100% met jou dogtertjie, kan steeds nie glo jy is al so ver nie!

Driekie bly die trek het goed gegaan, hoop julle hoor binnekort van werk.

Hexy baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jyt n lekker dag.

My moedersdag enitlik moedersnaweek. was so so lekker. Saterdag het ek lekker laat geslaap, toe het ons Carli jingle jangle toe gevat en die aand het ons 3 lekker gan pizza eet. Sondag het ons my ma gan verras met ontbyt in die bed. En toe vat sy my om nuwe klere te koop vir die winter (letterlikk n hele kas vol). Haha sy se eks haar oogappel se ma so sy moet eintlik vir my dankie se.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180363 by Goggatjies
3 dae scan is van haar armpie wat foor haar gesiggie is, en dan net om weer te confirm dit is 'n dogtertjie, haar boudjies van onder kan jy sien dit is nog 'n dogtertjie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account