× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #180760 by Strik*kie
Ella, ons hou fx dat die telling niks meer met 000000 te doen het nie. Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180757 by ella~bella
Morgan, as AF na 4 dae nog nie opgedaag het nie, moet ek weer toets, maar ek sit nie my hart hier op nie.

Ek is wel by dag 2, so sal maar sien.... sal 'n verrassing wees.

Die dokter wat die uitslag vir ons gegee het, het gese my beta telling was zero point zero zero zero.... hie hie, eintlik snaaks....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180756 by Strik*kie
Ai Cornel, ek hoop sy kan hulp kry. Baie sterkte vir julle jong.

Ella, ek bewonder jou vir al jou moed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180752 by Cornel
Ella ek het vir jou 'n pm gestuur!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180749 by Morgan
Ella dis beslis die regte attitude om te he!! Gelukkig het jy n wonderlike man wat jou bystaan.

Maar ons hoop nog AF bly weg en dat jy dalk net te vroeg getoets het die maand.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180744 by ella~bella
Ja nee Morgan, lyk my dit is ook my voorland! Ek trek dan nou al by nommer 4. Ek kan regtig nie meer emosioneel raak oor dit nie, want ek moet maar die bullet bite. Ek weet mense hanteer situasies verskillend. Dit werk vir my. Ek het iemand by die kliniek ontmoet met my eerste IVF. Dit was ook haar eerste. Toe dit negatief was het sy besluit tot daar toe en nie verder nie. Ek kan nie ophou nie, want wat as ek die volgende keer swanger raak?

Dink solank daar wonder bo wonder elke keer geld is vir behandeling sal ek dit doen tot ek swanger is. Klink mal, ek weet, maar nou ja.

Cornel, jammer om te hoor van jou situasie. Is daar niemand professioneel wat kan help daar nie? Of wanneer is die volgende keer wat daar hulp kan wees in RSA? Shame, dit kan nie maklik wees nie. Dink aan jou.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180736 by Morgan
Ek sit nou ek wag dat my ma my kom haal. Ons gan Pietersburg toe. Ek moet tandarts toe en my ma moet gaan vir werk. Dan kuier ons some bietjie vir my ouma en boetie. Kom dan weer more middag terug.

Ek en Anje gan Vrydag Nelria se nuwe huis kyk. sien so uit.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account