× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #180635 by Morgan
Hallo julle

Dit raak nou rerig te still

Ankia julle is darm maar n stunnig mooi familie!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180634 by Goggatjies
Skies - goeie More

Hoop almal was lekker rustug gisteraand. En die wat Greys gekyk het, wow ek het net vanoggend so vinnig dit gesien, net die einde, so nou moet ek die series gaan koop

Verder gaan dit goed met my, voel vir sussie al hoe meer, so dit is lekker, nog net sulke sagte skoppies

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180633 by Goggatjies
So ek het die foto's hier wat ek verlede week geneem het, maar nou gee my die ding probleme, so ek kan net een foto laai
Jy kan darem sien ek is verwagtend
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180578 by Cornel
Baie dankie vir jou ook!

Ek gym ook nie nou op die oomblik nie..........sommer net lui!

Lekker aandjie vir julle!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180571 by Goggatjies
Ek het al die foto's gesien op FB

Ek gaan nou groet, was lus vir die gym, maar is nou nie meer lus nie - hehe
Sal bietjie gaan stap as ek by die huiskom

Lekker aandjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180552 by Cornel
Hehehehe ek is regtig opgewonde! Dis nou MY plekkie ek kan hom maak net soos ek wil. Het mos in 'n 2 slaapkamer woonstel gebly,maar nou het ek 'n HUIS!!!!!!!

Jy het mos al die fotos op FB gesien?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180547 by Goggatjies
O okay - jy kan seker nie wag om lekker te begin shop vir jou huisie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account