× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #180070 by Cornel
Dames ek gaan groet,is nou besig om popcorn te spring,dan gaan ek daar by dh op die bed le.....

Lekker aandjie vir julle almal!
Heerlike en geseende naweek!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180065 by Goggatjies
Klippie - congrats op die promosie - hehe

het net-nou met driekie gesels, dit gaan goed hulle is getrek en ingetrek en sy soek nou ook hard werk (sy het haar werk bedank nadat hulle haar nie kon oor skuif na hoof kantoor toe nie)
Sy het nie op die oomblik internet nie, so kan nie kom in log nie.

Sal weer met haar volgende week gesels en julle op hoogte hou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180012 by Strik*kie
Cornel, google moedersdag sms. Ek het nie nou mooi 1 nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #180010 by Cornel
Het iemand nie dalk 'n mooi sms wat ek sondag vir my ma kan stuur nie.......??????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179993 by Strik*kie
:lol: Klippie, well done met die promotion!!!! ;)

Jong, die ou maak my so gatvol, dink ek moet die fire deel doen ;) Kan dit mos nie hanteer as mense dom is of eerder maak of hulle dom is nie. Hy werk al amper jaar en as ek hom iets gee op die rekenaar om te doen sit en staar hy na die screen asof alles sommer gaan uitpop en self doen. GRRRRRRRRRRRRRRR

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179989 by klippie
Hallo girls!

Veels geluk liewe klippie, omdat jy vir jouself 'n promotion gegee het, tra la la, tra la la! Okay girlies, ek het mos 'n rukkie terug 'n bad patch by die werk gehad, wel het so bietjie van die mense gefire, plek gemaak, rondgeskuif. So vandag het ek vir my 'n "corner office" gedeps en voila! My kantoor is nou HUMONGOUS!

Strikkie, ek soek daai werk wat jy wil aanbied - ek wil heeltyd by 'n toonbank sit en maak of ek werk :-) Waarheen stuur ek my CV? :-)

Hoe gaan dit met al die girls? Julle moet asseblief ekstra kliphard bid en duime vashou vir Ella. Sy het haar FET gehad en sy toets volgende week. Groot asseblief.

Okay, ek gaan nou eers weer bietjie regpak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179973 by Strik*kie
Lekker lunch Kriek en kom loer weer in hoor!!!!!!!!

Ja-nee weet ook nie hoe gaan 'n grasscutter glas sny nie, dink seker dis maklik hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account