× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #169653 by Aletta1
Baie dankie Elrike en geniet jou spikkeltjie!!!! Kom vertel alles

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169631 by sexy~hexy
Hi Elrike...geniet jou eerste sonar :) En laat ons weet of daar een of meer as een wys LOL

Mommy2Monster is ook in die Kaap, maar sy was ook jare laas opgewees :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169628 by Strik*kie
Hallooo Mari en Elrike. Bly dit gaan goed met julle.

Toemaar Aletta, voel self nie te waffers nie, probeer ook my kop skoon kry maar dis nie te suksesvol nie, voel of ek weer op vakansie wil gaan. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169627 by Aletta1
skies strik, ek het vergeet dat jy op vakansie was en terug is by die werk ... is so bietjie verdwaald in my eie pooffffiiiieeeessss

ek het meer as 'n jaar laas vakansie gehad!! Sal my voortande verkoop vir 'n rus kansie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169626 by elrike02
Hi julle!
Oor minder as 2 ure sien ek my 2de spikkeltjie!! Ek kan nie meer wag nie! Vandag voel ek effens goor - ek kan nie dink aan kos nie, dan wil ek naar word... Maar nou ja, dit is seker maar hoe dit is!

Ansa, ek love jou foto....! Geniet jou afspraak, seker jy kan nie wag om jou buletjie te sien nie!

Aletta - Sterkte vir jou.

Hi Cornel, Slakkie, Hexie, Marie, Strikkie... hoop jule het almal 'n fantastiese dag!!! Kom loer later weer in oor nuus oor "spikkel" of "spikkeltjies" :-)

E

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169623 by Strik*kie
Nee ek kan nie slaap nie, terug by die werk soooooooo ek moet maar suffer hahaha

O ja jy het gese jy is in Kaap. Ja ek glo nie hier is iemand van daar nie Skapie bly daar maar sy chat nie meer hier nie.
Ella vlieg mos Kaap toe vir besigheid en haar dr is daar, dalk kan julle ontmoet vir koffie of iets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169614 by marie r
Hallo Girls

Sjoe, ek het so lanklaas kans gekry om hier uit te kom. JAMMER. Maar ek was vir amper 2 weke ook nie by die huis gewees nie, ml was in Nederland en ek het bietjie by my ma gaan kuier.

Hoe gaan dit met almal? Sjoe maar ek mis julle, maar die tyd in die dag is hopenloos te min vir my. Dit gaan goed met ons. Marinus slaap net nie baie lank in die dag nie en dan die res van die tyd moet ek hom entertain, maar in die nag slaap hy goed. Hy gaan slaap so 7:30 en dan word hy net 1 keer deur die nag wakker vir 'n voeding. Ek borsvoed nogsteeds en dit gaan so goed. Was gister met hom kliniek toe en hy weeg al 4.7kg.... op 5 weke (sjoe) So my melkies is baie voedsaam....

Marinus en Eduan hou my besig. Hulle altwee slaap, toe besluit ek dat ek gou kom hallo sê....

Wat's nuus verder hier?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account