× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #169275 by Aletta1
Ja ek is, Aletta Muller

as ek mag vra wat sê die dokters? hoekom gebeur dit, en jy hoef nie te antwoord as jy nie wil nie of jy kan ander dag ... ek verstaan

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169264 by Strik*kie
Hallo julle

Ok terug by huis, terug by werk ~ lekker gerus :)

Hi Cornel, bly jou vakansie was lekker.

Hi almal verder!!! Het ek ietsie gemis?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169260 by Cornel
Baie dankie Aletta.......soms raak dit vreeslik moeilik,maar ek probeer dit aanvaar........

Ek raak vinnig swanger maar ek dra die fetus net tot op 9 weke (die verste wat ek nog was)

Is jy op Facebook?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169261 by Cornel

15 years 6 months ago #169254 by Aletta1
Cornel,

Ek is so bitter jammer om dit te hoor! Ek jammer ek sien nie altyd al die notas raak aan die einde wat meer vertel nie .... Ek bewonder jou, jy weet, ek kan nie dink hoeveel hartseer jy al moes deur maak nie en jy probeer nog steeds, jy gee ander 'n drukkie of aan moediging!! Jy is wonderlik, as jy ooit iemand nodig het om te gesels ...

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169241 by Ansa_S
more almal'

Hoop almal het hul naweek geniet!

Ek het van donderdag af by my ma gebly, manlief was Sweizher toe vir sy broer se troue en het eers gister terug gekom.

Ek was omtrent siek van verlange! Was baie tranerig want ek kan mos glad nie funksioneer sonder my man nie, of ek nou swanger is of nie ek tjank altyd as hy nie by my is nie!

AFM: Ek gaan donderdag dr toe, wonder hoeveel weeg hierdie bulletjie van ons al! Tyd raak nou min, is al erg erg opgewonde!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169234 by Cornel
Aletta,ons het 'n plot gekoop so 12km buite Bloemhof,dis waar ek groot geword het en my ouers bly ook daar.

Ek het al 3 miskrame gehad......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account