× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #169232 by Aletta1
geen wonder jy wil terug kom SA toe nie!! Waar sal jul kom woon as jul eers terug is?

Ja die baba storie maak my mal!!!! Mens kan net party dae sterk en positief wees ......

is dit ook die eerste keer wat jy probeer swanger word?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169225 by Cornel
Hi Aletta
Ons woon tans in die Congo,maar ons maak die einde van die jaar klaar,dan gaan ons permanent terug SA toe.

Ai jong ek sien jy sukkel ook om swanger te raak.......Toemaar hier is 'n paar van ons,maar jy moet net geduldig wees ONS tyd sal kom.

Is jy op Facebook?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169219 by Aletta1
More almal,

Ek is al sif ge surf opsoek na antwoorde. Ek het die naweek op CD12 geovuleer. Die laaste paar kere wat ek by die FS was het my eiertjies eers "mature " op CD15. Beteken dit dat ek ovuleer voor my eiertjies reg is? Sal ek dan kan swanger raak (ons het 'n goeie sessie van kas toe kyk in gekry op CD11. As ek nie kan nie wat kan die dokters doen om dit reg te kry??

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169213 by Aletta1
Hi Cornel,

Waar is jy in die wereld? Ja om terug te gaan gym toe is die ergste!!!! Was ook nou twee weke af as gevolg van rug besering so dit gaan ma sukkel sukkel

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169204 by sexy~hexy
More almal

Welkom terug na die lang naweek. Ek het gister gewerk, en vandag is dit weer dol hier.

Nogsteeds geen nuus van my kant af - op cd11 vandag. Hoop om BD more te begin...

Lekker daggie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169202 by Cornel
Goeie more dames!

Ai hierdie reen weer is nou net nie meer vir my nie.....Ek mis al klaar die SA son!

Het weer vanoggend begin gym........maar sjoe ek kan voel die 2 weke se NIE OEFEN het my lekker lui gemaak.......EK SUFFER!

Hier is anders nie veel nuus nie!

Lekker dag!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169187 by Goggatjies
goeie more, internet is af by die werk, so ek is op my foon. Praat weer as internet werk
Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account