× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #168119 by Goggatjies
Anje,
Ek voel goed dankie.
Drink nog maar die naar pilletjies elke dag. Voel nog nie reg om dit te los nie.
Wow Lianey is naby. nog net 'n paar daggies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #168111 by Lia
Drix, ek het jou vir laaste gelos, wow, jy het vrek vinnig gekraam, ek hoop ek is dieselfde, behalwe vir die stekies nou, alhoewel ek daarvoor ook reg. is. Dis awesome !! Kom post vir ons phodies asb, ek is jammer as ek dit gemis het.

Ek was omtrent net 2-3 weke nie hier nie, maar voel of ek maande agter is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #168108 by Lia
Hi girls, ek het nou 3 dae gevat om op datum te kom op die ander thread en ek is jammer maar sien regtig nie kans om hier ook so lank so baie te lees nie.

So hallo aan almal en update my gou asb.

Ankia, het jou scan phodies op fb gesien, ek love die 12 weke scan phodies, dis vir my die beste. Kan nie wag om te hoor wat dit is nie. Hoe voel jy en wat het ek gemis.

Hexy, het gesien of fb jy gaan clomid / fertomid gebruik, watter een en wanneer ? Hoe voel jy en wat het ek gemis?

As ek reg onthou gaan Slakkie en Klippie vir IUI in April of is dit nou Mei. Help my reg asb. Is dit nogsteeds so ?

Ella, is jy reg vir April ? Wanneer vlieg jy ?

Ansa, wanneer is jou volgende afspr by dr ? Gaan jy keiser of normaal ? Gaan julle iewers in PTA oorslaap ? Tyd raak nou min.

Strikkie, die laaste keer wat ek op was het dr gese julle moet BD BD BD en jy het positiewe OPK's gekry en jy moes ophou om jou thyroid meds te drink. En ? Wat het ek gemis ? Help my as ek verkeerd is.

Lalie, dis 'n seuntjie reg ? Hoe voel jy ?

Daar is iemand wat ek mis, ek weet dit, kan net nie op die naam kom nie. Jammer daaroor.

Dit lyk my daar het nuwe mense gejoin, welkom !!!!

AFM: Gaan baie goed hier. Ek het amper gisteraand gedink dis sulke tyd, vir 'n paar minute het Lianey woes tekere gegaan en die drukkie na onder was nogal erg, gevoel of iets gaan skeur, maar het vanoggen agtergekom wat dit was, sy het van kant tot kant gedraai, boude is nou links en voete is regs. Dit was nogal seer, seker maar omdat die spasie min is. Ek sien dr weer Vrydag, maar ek love dit om by die huis te wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #168084 by ella~bella
Ons het 'n state of the art amerikaanse hospitaal hier, maar soos dit gaan in donker Afrika, is dit net na 'n jaar bankrot. Die amerikaanse dokters moes maar weer terug. So alles is hier, maar nie mense om dit te operate nie.

So ek het vir DH gese ons sal maar moet ry vir die check-ups, want ek gaan nie die spul vertrou nie.

Dis eintlik so 'n jammerte.

Ek sal seker maar hier moet kraam, anders moet ek 2 weke iewers afpak by mense waarvoor ek nie kans sien nie, en Kaap toe kan ek ook nie, want dan sal DH die geboorte mis.

Ja nee, Ankia, ek gaan nog baie by jou vir raad vra!

Lalie, sal jou op hoogte hou! Sal in elk geval nie kan moomie waar ek is nie. Te veel agies wat oor my skouer loer! Paasnaweek moet julle almal maar aan my dink!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #168057 by Goggatjies
Morgan, sal nie daai birthday mis nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #168054 by Morgan
Julle moet 25 junie oophou die van julle wat kan dis carli en shayne se bday party!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #168053 by Goggatjies
Ella, jy kan nie verkeerd gaan met Genesis nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account