× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #167981 by sexy~hexy
Charlaine, het jy al 'n HPT gedoen?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167980 by Goggatjies
Morgan, my volgende scan is die 02de April

Hexy, jy moet laat weet wanneer julle is hier!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167978 by sexy~hexy
Hi Ella en Morgan :)

Jip Morgan, is op 100mg. Iemand het gese Fertomid veroorsaak nie so baie multiple pregnancies soos Clomid nie, maar maak die kwaliteit van die eiertjie wat release baie beter. So ek hoop regtig die eerste maand gebeur daar al iets - al is dit nie 'n BFP nie, solank ek net weer begin ovuleer :)

Ek moet ook nou einde van die maand Jayden se wintersklere aanvul. Gelukkig gaan ek dit in Jhb gaan doen, ons winkels hier is baie beperk wanneer dit by seuntjies klere kom.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167975 by ChaNa
Hi Julle

Ek is omtrent moeg die laaste tyd wil net slaap.

Af is nogsteeds missing en ek is op CD 47 vandag.
Ek het baie wit cm wat uitkom kort kort (Sorry tmi) en kramp nou al vir 2weke nou en dan bietjie so asof Af oppad is maar dan niks. so weet nie wat dit nou is nie.

Ons vlieg oor 6weke en ek wil nie af he tydens die trip nie, so wonder of gynie my nie 'n d&c kan gee sodat als uitkom en dit dan uitwerk met ons trip nie.
Ek kanie as ek gynie sien nog 10dae provera/primulot N drink en dan eers af kry nie dan gaan ek op my trip volgende af kry.

Dink julle die dr sal my 'n skraap gee om alles uit te kry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167973 by ella~bella
Haha Morgan, ek hoop ook regtig so! Ek het die afgelope 2 weke van 5 vriendinne gehoor wat swanger is, so dit moet iewers my beurt ook raak!

Shame man, kan net dink Carli lyk bietjie snaaks in 'n newborn langbroek!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167971 by Aletta1
More ella,

wat is die Lucrin spuit waarvan jy praat?

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167962 by Morgan
Ella dis so exciting..... jou BFP is om die draai ek voel dit so aan my G.A.T

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account