× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #168143 by ella~bella
Klippie, paashasie is my idee ook! Ek hoop ons kry sommer elk 'n groot geskenk van die paashaas!

Morgan, dankie vir die info! Die vriendin van my wat swanger is gaan more vir haar 8 weke en ons het daaroor gepraat wat volgende is. Ek het ook gedink die downs toets is eers hier by 16 weke. Sy het gehoop is by 12 weke.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168140 by Morgan
Klippie waar gan julle holiday hou??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168138 by Morgan
Ella hier by 12 weke check hulle nat die babatjie n neus been het en dat die spasie by die nekkie nie te groot is nie, hulle doen dit met n sonar.

Hier by 16 weke is die groot bloed toetse om te check vir downs en rubella en al daai goed. As jy wil kan ek vir jou n lys gee van presies wat hulle als toets.

Dan is daar nog n groot sonar waar hulle die hart kamers en blaas en goed check as ek reg onthou is dit op 20weke. Vir daai een moet mens gewoonlik na n spesialis toe gaan meeste gynies kan dit nie doen nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168137 by klippie
Verder.... ek en DH het Vrydag gaan gholf speel. Dit was awesome om in werkstyd so te kattermaai! Ek gaan dit van nou af meer gereeld doen!

en verder seriously geen nuwe nuus nie!!!!!

Julle moet 'n lekker daggie he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168134 by klippie
Halooo! Het gehoop op nuus van Anje, en so wrintie! Anje, baie sterkte vir die laaste paar daggies - lyk my L gaan sit tot op nr 99? As L eers gebore is sal ek jou laat weet as ek weer gaan vir 'n wax, dan kom loer ek! PS my en Slakster se IVF/IUI is Mei.

Hexy, as ek reg onthou het Fertomid my minder bedonnerd gemaak as Clomid! Sterkte!

Ella - awesomeness, baie sterkte vir die IVF, ek sal paasnaweek aan jou dink al is ek in die verre vreemde. Ek O rondom paasnaweek so ek en DH sal soos paashasies maak :-)

Wie nog, o ja Drixter, weereens geluk! En hallo aan almal, want ek kan nou nie meer onthou nie??

Ankia, ek is besig met die foto's vir jou - het al verminder na so 350. Ek sal nog paart ditch. Ek het mos nie meer kontak met my familie nie, so ek sny maar die fandamily foto's ook uit!! Sal jou laat weet as ek als bymekaar het en die CD's sny.

Verder.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168125 by sexy~hexy
Hi Anje

Ek het besluit op Fertomid, en moet dit drink van cd 5 - 9, so ek begin vanaand.

Het jy ons almal op 'n sms lys om te sms as Lianey kom? :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168123 by ella~bella
Hallo Anje! Sjoe maar jy vang baie gou op! Ek wens ek kon dit soos jy doen!

Tyd raak nou min ne!

Hoor hier, die van julle wat al daar deur is, op watter weke word watter checks en toetse gedoen met swangerskap?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account