× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #168049 by Laliek
Dis great Ella!!!! Asseblief hou my op hoogte op email of FB, ek kry nie altyd kans om in te log in moomie in nie!! Ek bid hard vir jou xxx

Ja Genesis is WONDERLIK. Ek is huidiglik in twee geskeur op die oomblik lol. Na my afspraak met Midwife en sy risiko vir geboorte oor mioom opgebring het het ek begin twyfel in natuurlik. Ek oorweeg om by my gynae te bly vir termyn, hy's by Fourways Life en ondersteun natuurlik ook maar as ek moet of dalk besluit op keiser dan het ek ten minste daai opsie. Maar my hart trek nogsteeds Genesis en watergeboorte toe- ai dis nogals moeilike besluite!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168041 by ella~bella
Hallo Lalie!

Ek gaan April vir FET.... begin nou einde van die maand om Lucrin te spuit om ovulasie te keer. Dan gaan ek cd 9 vir histeroskopie, en Paasnaweek doen ons ET!!!!

Sjoe ek sal ook graag eendag julle almal wil ontmoet. Maar ek het klaar besluit as ek swanger is, gaan ek Genesis toe vir my ondersoeke. Dankie vir Ankia vir al haar goeie woorde oor die plek!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168038 by ChaNa
Hi Dames

Dit gaan goed net baie moeg.
Hexy ek het 2.5 weke terug hpt gedoen en bfn. Nou ek lees deesdae baie wat se hulle 1ste 3hpts was bfn en dan daarna bfp, so ek wag nou maar om te kyk op sonar.
Daar is nie 'n manier dat 'n hpt dalk verkeerd is nie en die bloedtoets sal wys nie ne?
Ek moet dalk maar 'n bloedtoets gaan doen vandag en kyk.

Het 'n afspraak by gynie vir 1 april so sal dan maar kyk wat gebeur en of iets al gebeur het teen dan.

Hexy- Jy moet laatweet waar julle gaan wees oor daai naweek wnt ons is in pta maar is sekr ons klomp kan ietsie reel.
My poppie verjaar daai Sondag 3 April en ons wou haar ook amper gold reef city toe gevat het.

Bly dit gaan goed met almal van julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168025 by sexy~hexy
Ek sal graag julle Gautengers wil ontmoet!!! Ons beplan om Vrydag 1 April te ry...en weer Maandag 4 April terug te kom. So ons kyk nader aan die tyd waar kan ons mekaar ontmoet - ek weet Mario wil graag Gold Reef City toe gaan met Jayden...so sal maar sien of dit gaan realiseer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168024 by Aletta1

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168015 by Laliek
Hi julle!!

Hoe gaan dit met al die fairies, non fairies en amper daar fairies en mammas?

Sjoe dis baie stil hier ne, ek is baie besig by werk so kry hier en daar kans om te loer maar sukkel om te post!

Het julle al nuus van Anje?

Hexy - hoe gaan dit dolla? Ek hoop jy voel darem al bietjie beter en jy moet 'n ruskans vat en probeer wegkom, dinge van die afgelope ruk....ek dink aan jou xxx


Driekster hoe gaan dit met daai bulletjie van jou?

Morgan Carli raak net al hoe mooier by die dag!!

Charlaine - hoe gaan dit dolla?

Ankies - Ek's so bly jou scan het goed gegaan!! Kan nie wag om te hoor of dit rerig dogtertjie is nie!!! En by the way, hulle wat se dokters raai gewoonlik seuntjies makliker....uhm, hierdie mannetjie van ons het die dokter gedink is 'n meisie ha ha.

Ella- wanneer gaan jy vir volgende IVF? Ek dink net so baie aan jou en hoop rerig dit is nou julle tyd!!!

Res van mense - as ek iemand gemis het halllooooooooo!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167999 by Morgan
Hexy eks seker dit sal werk!! Gan ons almal try n koffie inwerk as julle die kant toe kom?

Charlaine ek dink nie hulle sal some n skraap doen nie, dalk nader aan die tyd provera of iets kry.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account