× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #167959 by Morgan
Hello hello

Sjoe maar dis vreeslik stil.

Ek moet ook vir Carli winter klere koop, sy het nou n newborn langbroek aan, so julle kan seker dink hoe lyk sy. Amper niks van haar klere pas meer nie.

Hexy ek neem aan jys op 100mg as jy 10 pilletjies het??

Ankia wanneer is jou volgende scan?

Klippie CD2 is darm die begin van julle IVF fxfxfx al die pad vir jou

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167957 by ella~bella
Hallo almal!

Lyk my dit het orals in die noorde gereen..... reen by ons al van Sondag af.

Hexy, fx fx fx dat fertomid die eerste keer werk!!!

Ankia, as die weer mos so draai dan voel 'n mens mos onvoorbereid. Ek is met myself ook so, dan het ek niks om te dra nie!

Hallo Aletta!

Ek is op cd5, moet op cd20 begin Lucrin spuit tot ek weer cd9 van volgende siklus is..... ek het omtrent inspuitings gekry. Was bang hulle maak my tasse oop toe ek deur customs gegaan het!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167951 by Goggatjies
Hi hexy, ek hang ook maar hier rond
Ek sien dit is lekker stil

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167942 by sexy~hexy
Waar is almal deesdae?

Al die regulars verdwyn net :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167930 by Aletta1
More Hexy,

Ek hou duim vas vir jou!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167915 by Goggatjies
Goeie More

Hexy, ek is bly al die dinge is nou gesort.
Sterkte met die Fertomid

Gaan goed aan hierdie kant, is ook lekker koel en dit is heerlik. Ek moet net vir W gaan Wintersklere koop, hy het net 2 lang broeke, en die is ook al twee vuil.

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167901 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanoggend?

Het tog te lekker gereen hier gisteraand, met weer wat swaar was. Half bewolk vanoggend, regte in-die-bed-bly-weer.

Was gistermiddag by 'n makelaar, ons goed is ook nou uitgesorteer. Testament is geteken, Jayden se voog is aangedui, polis is uitgeneem, nou is my hart gerus.

So ek is op cd5 vandag, begin vanaand die Fertomid drink. So fxfxfx dat dit die eerste maand gaan help dat ek ovuleer!

Lekker daggie vir almal.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account