× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 week ago #229432 by zettie
:cry: Julle my hart is in stukke en kan nie deur my oë sien so baie het ek al gehuil :cry:


Ek het Woensdag nag erg lae rugpyn gehad maar gedink dit is maar net senuwee wat vasdruk. Ek kon niks slaap nie en 7 uur die oggend het ek krampe begin kry :cry:
Ons is toe dokter toe maar toe weet ek al daar is fout want dit was erg krampe.
Ek kon skaars loop so seer was dit dokter het sonar gedoen en :cry: daar was geen hardkloppie nie ons het `n angeldopler by huis en ek het nog 3 uur sy hartgeluister mooi duidelik 147 bp. :cry:

Sy my inwendig ondersoek en was reeds 4 cm onsluit. Julle ek moes toe kraam afdeling toe gaan en moes normaal kraam dit was vreeslik :cry:

Leo is gebore 11:10 hy het 280g geweeg en was 22 cm lank hy was volmaak so pragtig net so kleintjies. :cry:

Ek weet nie hoe ek deur hierdie een gaan kom nie dit voel vir my of ek hospitaal toe is `n baba gehad het en hom net daar gelos het. My hart is so seer hoekom laat god hierdie goed gebeur ?????? Hoekom los hy man nie liewer net dat ek nie swanger raak nie want hierdie ondervinding is veel erger as om tesukkel om swanger teraak. As jy sukkel is daar altyd nog hoop maar hierdie ondervinding is finaal en klaar my kind in is dood.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229394 by joo~ste
Zarah
Bly jy's veilig. Ek hoop ook jy't die eiertjie gevang. Moed hou!
Dalk is die baie rondry werk wat jy nou het, net die ding om jou fokus bietjie te skuif. Ek is nie naief om te dink dat dit nou juis die "trick" gaan doen en jou swanger maak nie..maar mens hoor tog gereeld daarvan dat as jy dit die minste verwag...dit is dan juis wanneer dit gebeur. Vir my was sulke kort breuke (al was dit dan nou ook veroorsaak deur werk of studies), altyd welkom om net weer van OPK's en temping en alles te vergeet en te fokus op manlief en seks sonder BD.

Hopeful
Ai - :cry:
Ek wens so dat jou oproep nou wil kom en hulle vir jou moet se dat daar 'n baba'tjie vir jou wag. Ek besef dit kan nie maklik wees nie.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229393 by Zarah
More

Ek is veilig. Het my so 4 ure gevat, maar ek het bietjie vinnig gery. Ek sal more vroeg moet pad vat want dis vrydag en skole heropen maandag.

Snoekie, dis skokkend dat jy al by bed boek is! Tyd vlieg regtig.
Hopeful, ek weet hoe jy voel. Mismoedig. Finansies is ook n storie ons kant. Met die nuwe huis is ons spaargeld poegaai! So ja... Probeer maar vashou aan die geloof.
Strikkie, dis altyd lekker om van jou te hoor.
Jooste, baba is pragtig! en groei mooi.
Blommie, vat jou tyd. Heal.
Zettie, mis jou!

AFM: Ek ovuleer vroeer deesdae na my LAP. So by CD13. Ek hoop maar ons kon die eiertjie vang die maand. Ek het nie die gewone OV pynne gehad die maand nie. Maar ek heg ook nie veel waarde daaraan nie. Simptome kan n mens mal maak!
Ek is weer die week van 14de in Pretoria. Travel baie meer deesdae. Maar dit hou my gedagtes besig.

Mooi bly almal!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229386 by Hopeful
More almal,

hoe gaan dit.

Jooste daai scan foto's leik vir my baie mooi ek is so bly alles gaan goed en gesond met jou en Baba :)

Snoekie voel jy al meer beweeging?

strikkie hoe voel jy vandag?

AFM: Ja jong Jooste jy verbeel nie ek is redelik moedeloos... ek weet nie voel net asof dit nooit vir ons gaan gebuer nie dan lees ek stories van vrouens wat al 7 jaar sukle en nog niks nie en dan wonder ek of dit ons gaan wees? meskien met die somer wat nou finally hier is gaan ek ook beter voel maar op punt voel dit asof daar noiit n einde aan die seer gaan wees nie :cry: met die huis koop moes ook nou baie van ons spaar geld gebruek het geld was daar was vir die aaneming so will DH niks daar van hoor nie wand nou stress hy net oor waar ons die geld gaan kry as dit nou moet gebuer??? dis so frustrating maar nou ja.

Hoop julle ander dam okay Zarah hoop alles het goed gegaan met die ry.

Groete vir all julle pragtigige dames :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229367 by joo~ste

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Snoekie:
Jy's baie talentvol. Dit is baie mooi. Ek sal dit net so los..of dan soos strikkie se as jy wil 'n raam kies wat inpas by jou meubels. Jou bed bespreek!!! Wat!! Kan dit so vinnig al wees.

Blommie:
Dink aan jou... :(

Zarah:
Hoe ver is dit vir jou Karoo toe? Soms hou ek van alleen ry. Dit kry my kop skoon. Veilig ry!

Hopeful:
Jy klink ook vir my moedeloos?? (of verbeel ek my?)

AFM:
Scan was goed en wonderlik en alles ontwikkel mooi. Baba meet 10.2cm. Ek het nog niks gewig opgetel nie en die Dr. het darem nie bekommerd daaroor geklink nie. Was heel rustig daaroor. So....ek voel nou beter.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229359 by Hopeful

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Blommie geniet die visvang en kyk mooi na jou self ek dink aan jou :heart:

Snoekie daai prentjie is baie mooi :rock:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229351 by Strik*kie
Hi julle

Snoekie, dis baie baie mooi, ek sou se as jy raam gebruik selfde tipe as jou meubels.

Blommie, groot hugs, dink aan jou en geniet die visvang. :heart:

Hopeful, nog niks nuus van maatskaplike werker nie??

Ruby, sien jy was ook skaars die afgelope tyd?

Jooste, bly als nog ok met jou en bb. Kan nie glo jy willie geslag weet, ek is heeltemal te nuuskierig LOL :woohoo:

Hi almal verder!!!!!!!!!!

Wonder waar is Klippie en Slakkie :(


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account