× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 week ago #229338 by Snoekie
More Dames,
Gister was baie besige dag gewees vir my. Het my bed gaan bespreek, sowel as die 4D scan en ons voorgeboorte klasse wat die eerste week in Desember begin.
Dan het ek ook die groot Tatty Teddy prent klaar gemaak en monteer. Ek besluit nog of ek raam moet om sit. Wat dink julle? My swaer bly by ons vir twee weke, en gaan eers volgende naweek huis toe, so ek kan nie op die oomblik regtig veel doen aan die baba kamer nie.

Blommie,
Ek dink nog elke dag aan jou!!! Geniet die daggie saam met jou twee manne!
Sterkte met die OPK's!

Jooste,
Geniet jou scan en ons sit almal in spanning en wag vir jou update!

Zettie,
Sterkte met die lang wag vir jou scan, maar voor jy jou oe uit vee is dit hier!

Zarah,
Strerkte met die lang trip en veilig ry!

Hier is foto van die Tatty Teddy prent.



Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229332 by Blommie
Hallo dames,

Ruby - jy sien seker baie uit na voigende week se scan

Zettie - sjoe dis lank tussen jou scans

Jooste - kom post n foto van jou scan en kom vertel

Zarah - sterkte met die ver ry

Al die ander hallo

Afm: nie veel nie! Sit vandag langs die dam saam met my 2 manne, hulle vang bietjie vis. Ek is maar met tye hartseer maar probeer positief bly! Ek het net geen idee wanneer ek moet ovuleer nie of waar ek in my cycle is nie. Het gister maar n klomp opk's gaan koop, nou toets ek maar!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229329 by Hopeful
More almal!!!

Dit is maar bitter still hierso

Jooste geniet die scan vandag kom post fotos

Ruby, Zettie, snoekie ek hoop dit gaan goed met julle ouens :)

Blommie, ek dink elke dag aan jou :heart:

Zarah, ons mis jou jong... ek hoop jou BFP is om die draai. Mooi ry so aleen.

MMCC hoe gaan dit daar by jou watter cycle dag is jy nou?

AFM: Regtig niks nuus nie.

Ek dink aan julle alaml :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229306 by Zarah
Hi almal

Ek pop net in om halo te se. Zettie, dit klink amazing! Die bewegings. Jooste, geniet die scan more. Al die ander pregnant fairies, geniet elke oomblik!
Blommie, ek is so jammer... Drukkie vir jou.

AFM: Selfde ou storie, net n ander maand. CD 12, wag vir positief OPK, dan Cyclogest, wag vir AF, en REPEAT! Ek ry more stoksiel alleen Karro toe vir werk tot vrydag. So ek OV terwyl ek weg is. Stres nie eers daaroor nie. Mooi bly dames!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229278 by joo~ste
Zettie
WOW! WOnderlik! Ek het al gewonder wanneer ek ietsie sal kan voel. Ek het gisteraand my maag styf vasgehou en met die Angelsound geluister en ek wou wou wou wou my verbeel dat ek dalk effense ietsie gevoel het. DH was in vervoering en wou ook voel, maar ek het na 'n rukkie nie seker gewees of dit wel 'n beweging was nie. Die Angelsound het duidelik laat hoor hoe kleinding in die vloeistof beweeg....so ek weet sy/hy was besig daarbinne. Ek kan nie wag om te voel nie.

Sjoe...maar jy moet lank wag vir jou volgende skandering. Ek sal more gaan vir die 16 weke skandering. Kan nie wag om weer ons baba'tjie te sien nie.

Hoe voel jy, Zettie?? Enige nuwe simptome waarop ek myself moet voorberei?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229258 by zettie
Hallo julle hoop dit gaan goed met almal.

Gaan dol aan my kant is maar besig by die werk. Ek voel defnetief nou baba beweeg is snaakse gevoel weet nie lekker om tebeskryf nie amper iets tussen borrels en iets wat loop of kriewel binne jou :silly:

Verder gaan dit goed met ons kan nou net nie weer wag om bab tesien nie die keur wag ek darem maar lank. Was laas by dokter 11 SEPT en gaan nou eers weer 22 OKT dit voel soos ewigheid.

Gesels gou weer

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229242 by joo~ste
Hi Ruby!
Ja...is dit nie stil nie, ne? Dalk is almal nog op langnaweek!!
:huh:

Hoe gaan dit met jou?

AFM:
Geen klagtes. Sal hierdie week die 16weke merk oorgaan en loop nogsteeds op cloud nine. Dit is 'n heerlike dag by ons en ek is net lus vir buite wees.... dis so jammer dat ek so baie admin het om te doen.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account