× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 10 months ago #229226 by CheriseF
Hi almal,

Kom loer net in om hallo te se, dis darem maar vreeslik stil hier :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #229038 by joo~ste
MMCC
Bly jy is nog in die TTC game!!

Snoekie
Hoe wonderlike...'n niggie of nefie vir jou baba'tjie!! Dis darem spesiaal om so saam-saam swanger te wees met 'n familie-lid.

Hopeful
Sterkte met die voorbereiding vir manlief se operasie. Ek dink nogals dit gaan seker vir hom erg wees. Hulle se mos mangels uithaal as volwassene is baie erg. Ten minste gaan hy dan nie worstel met al daardie elendige infeksies nie. Watse kos beplan jy om te maak? Goed soos poedings en soppe?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #229032 by MMCC
Hi Almal!

Snoekie - nee ek het nogi temps geneem nie, ma ek dink ek sal met hierdie rondte dt begin neem. Ek gaan hierdie rondte weer op 100 mg, dit het verlede maand goed gewerk. X somme bje opgewonde vir jo skoonsus :)

Jooste - Ja nee da is nix van hoop op gee nie. Ek weet wanner d tyd reg is sal die Hemelse Vader ons ook ryklik seen met ons bondeltjie vreugde. X bly jy kon dam iets in kry om te eet. :)

Hopeful - Sterkte met jo man se operasie. Ja j kan nou lekker kossies vir hom begin voorberei. Lekker kook.


Blommie - Ek dink an jou.

Ek hoop met die ander gan dit goed.

Groete en liefde!

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #229019 by Hopeful
More Almal,

Hoe gaan dit?

MMCC, ek is jammer oor jou BFN maar soos jooste se byt vas en hou aan :) Voorspeod dame.

Snoekie geluk met jou skoon sus :)

Blommie, hoe gaan dit vandag met jou? Ek dink vreeslik aan jou groot drukkie.

AFM: nie veel nuus nie DH se op is geskuif na die 8ste toe wat dam beitjie meer teid gee om reg te maak wand ek sal moet voor die teid kook om liquid meals vir hom te soos sop en daai tiepe goed.

Hoop dit gaan goed met alamal :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #229016 by Snoekie
More Almal,
Sjoe, dit is 'n pragtige dag vandag.
Hoop almal het 'n goeie nagrus gehad.

MMCC,
Ek is baie jammer dat jou bloods negatief was! Sterkte met die nuwe siklus Fertomid! Hoeveel gebruik jy? Ek het gegaan tot en met 150mg. Hoop dit doen die ding vir jou!
Temp jy ook? Ek het gevind dit help my baie om OV vas te stel, en ook om te sien presies hoe lank LP fase is. By my was my LP fase ook baie kort gewees. Sterkte vir die nuwe siklus!!!

Hallo aan al die ander dames!

AFM,
Nie veel nuus vir my persoonlik nie, maar my skoonsussie het pas laat weet dat sy is swanger! Ek is baie opgewonde vir hulle! Sy is nou so 4 weke. Dit beteken dat sy 'n Junie baba gaan he. Net so kort op my Piekanien se geboorte. Hulle gaan so 5 maande verskil. Dit is super exciting! Volgende jaar by ons familie Kersfees gaan daar skielik 3 kleinkinders wees. My skoonsussie het reeds dogtertjie van 3 jr.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #229013 by joo~ste
MMCC
Ai nee! Ek was so opgewonde om vandag te lees oor juis jou post waarvoor ek gewag het. So jammer MMCC. :( Ek is verlig om te lees dat jy weer dadelik terugklim op die perd en weer probeer. As daar nou een ding is wat ek geleer het gedurende my TTC pad...is dat opgee nie 'n opsie is nie. Breuke tussen...o ja! Dit is 'n opsie en daarvan het ek gereeld gehad, maar opgee en alles net los...o, nee! Ek hou styf duim vas vir hierdie rondte.

AFM
Nie veel nuus nie. Ek het vanoggend vir die eerste keer in 'n lang ruk 'n behoorlike ontbyt gehad met youcurt en volgraan broodjies, kaas, tamatie, appels en tot 'n piesang. :laugh: DH het grootoog gesit en kyk en gevra of ek my eetlus darem nou na amper 3 maande weer teruggekry het. Ek was nogals honger. Egter...nou...voel ek so vol soos 'n klein ossie en vrekked ongemaklik- :sick: (spyt ek het so ingepak!)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #228998 by MMCC
Hi Almal!!!!

Blommie - Ek het nie woorde nie :( . Ek dink an julle in hierdie tyd. Weet net God maak NOOIT foute nie, en Hy sal julle dra deur hierdie moeilike tyd. Hier is n vet drukkie.

Die ander julle boepies lyk te fraai, x sommer baie xcited saam met julle :) :)


AFM - Die toetse was negatief. :( Het van middag die uitslae gekry. Van more af is dt weer Duphaston vir die aanhelp van AF, waarna ek weer Fertomid moet neem vanaf dag 5 tot 9. Dan is dt vir die sonar op dag 12. Hopenlik is die follies reg en kan ek weer n trigger shot kry.

Ek wil net vir almal dankie se vir die bemoedigende woorde, sonner julle sou ek nie hierdeur kan gan nie.

Lekker aand vir almal

M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account