× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 11 months ago #229777 by MMCC
Hi almal!

Waar is almal so stil?

Lallie x bje bly vir die + opk. Ek hou styf duime vas dat hierdie julle maand is.

AFM - Die dokter was tevrede met die follie, grote was 19 mm. Ek het weer 'n ovidrel inspuiting gekry en ek en dh moet more en donderdag BD. Ons glo en vertrou hierdie maand sal ons maand wees. Ek het ovulasie toetsies by clicks gekoop en sal vanaand toets, en more oggend.

Hoop dit gaan goed met almal.

:heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229761 by Lalie12
More Dames!

Sterkte met jou scan more MMCC, glo dit gaan goed verloop! :)

EK het Saterdag my eerste + ovulasie toets gekry in MAANDE.. Ek dink die Ovarian Drilling het iets te doen hiermee, en Sondag weer 'n +... :woohoo:

Dit is vir my bietjie confussing.. Ek gaan maar toets todat die "surge" uit my sisteem uit is, klink dit normaal? EK was meer opgewonde oor die + as oor enige iets in 'n bitter lank tyd!! Hy het sommer dadelik donker geword... AS ek so voel oor 'n flippen toetsie wil ek nie weet watse emosies mens het as mens 'n + swangerskap toets kry nie...

Ek attach sommer 'n foto by!

Hoop dit is 'n mooi dag vir julle!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229741 by MMCC
Hi almal!!!!

Ek hoop dit gaan goed met elkeen van julle, en hoop almal het n wonderlike naweek agter die rug.

Ek gan more vir my dag 12 scan en ek hoop die follikil is hierdie keer ook die regte grote.

Lekker aandjie en week vir almal.

Baie liefde
:heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229608 by Zarah
Hi Zettie

Ek het so gewens ek kon met jou in aanraking kom oor die laaste paar dae, veral omdat jy naby my is. MAAR ek besef ook dat hierdie platform n spesiale 1 is. En jy is so reg... ons verstaan want ons ken die pad tot n BFP...

Vat jou tyd en raak weer heel van binne. Ek is ook op n breuk en gym ook nou weer. Ek moet ook maklik 15kg verloor.

Mooi bly en geniet die mooi weer vandag :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229604 by joo~ste
Hallo Zettie!!!

Ek is ook bly jy't kom oe wys!
Hier sit en grens ek nou weer terwyl ek jou post lees. As ek so voel en ek ken jou nie eens persoonlik nie en ek het nie eens self daardeur gegaan nie - dan wil ek jou in watta toedraai oor jy en jou man nou so seer het. :cry:

Ek is baie bly om te hoor dat jy 'n POA het en dat daardie plan insluit dat julle 'n rukkie rustig gaan wees en aandag aan mekaar en aan julleself gaan gee. Ek dink dit is 'n goeie plan.

Ek bid verder dat die Dr's vir jou antwoorde kan gee oor wat gebeur het en dat julle sal rustig wees as daardie BFP weer kom. (Want geseen word...dit sal defintief weer vir jou gebeur!)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229585 by MMCC
Hi almal! Zettie - x so bje bly j ht kom inloer. Ek dink elke dag an jo. Vet drukkie.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229584 by charlenem
zet- ek dink nog elke dag aan jou en hoop dat jy beter voel elk dag.

eks bly dit gaan elke dag beter.

jy weet waar om my te kry, ek sal enige tyd help as jy hulp nodig het met die dieet en oefening, sree net. :heart:

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account