× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 6 days ago #229548 by Blommie
Hallo almal

Lallie. - ek was vir my lap net na AF, en ek het op dieselfde tyd geovulee. En daai maand swanger geraak. Hoop dit help.

Afm: wag nog vir + opk

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 days ago #229547 by Lalie12
Middag Dames,

Hoop dit gaan goed met amal. Zettie, hoe voel jy? :heart:

Ek wil net hoor - of enige een van julle weet na 'n LAP (myne was verlede Woensdag) moet ek maar myself regmaak vir 'n laat AF of behoort dit weer min of meer die gewone tyd te kom? Dr. was baie gelukkig met die operasie, geen Endo, of vergroeisels gevind nie, alles is mooi oop. EN hy wil my eers weer in Jan sien, so ek gaan dit nou so rustig as moontlik vat, weet teminste alles is nou 100%.

Hoop dit gaan goed met die res van julle xx

:heart: :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229488 by joo~ste
Hallo almal
Ek wil so graag personals doen en sommer net gesels, maar Zettie se hartseer is vir my baie swaar en ek kan aan niks anders dink as ek op Moomie inlog nie.

ZEttie...ek dink baie aan jou en bid vertroosting vir julle.
Dit moet so bitterlik moeilik wees en ek dink net iemand (Lynkie) wat alreeds deur so iets is sal regtig kan begrip he vir dit waardeur julle nou moet gaan.

Dink aan jou...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229485 by Zarah
Zettie... ek het koue rillings nou gekry en yskoud geword toe ek lees wat gebeur het. Daar is nie woorde nie. Ek is so jammer.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229480 by Lalie12
Zettie.. :cry: :cry: :cry: Ek is so jammer om te hoor!! Ai dit is verskriklik. Sterkte vir jou en jou gesin in hierdie ongelooflike moeilike tyd.. My hart is sommer seer vandag toe ek dit lees. Ek hoop jy voel gou beter en dat die pyn bietjie draagliker word. Want ek kan nie indink dat mens dit ooit kan vergeet nie.. :( :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago #229470 by Snoekie
Zettie,
My liewe vriendin, :cry: :cry: :cry: . My hart is in stukke saam met jou. En al ken ek nie jou pyn ten volle nie, weet net ek huil saam met jou en bid vir jou en jou man! Mag God se liefde julle styf omvou in die tyd van vra, seer en kwaad. Mag Hy julle dra deur dit alles.
Ek weet NIKS op aarde wat ek se gaan jou seer en verlange weg neem nie. Maar weet net dat ek So baie aan julle dink en heeltyd vir julle bid. :cry: :cry: :cry:

Ek is baie jammer dat ek nie verder personals nou doen nie. Sal later weer kom inloer.

Hoop dit gaan goed met die res van julle

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 week ago - 14 years 1 week ago #229463 by Lynkie
Blommie, ek het nou so bietjie terug gelees en wil vir jou ook sê... ek's jammer om te hoor van jou MC. :cry: :cry: Alle sterkte en ek hoop jy kry vinnig weer jou BFP. :)

Ruby, baie geluk met jou BFP! :)

Hi al die ander... Jooste, hopeful, Zarah, Snoekie .... jammer as ek iemand uit laat, was bietjie lanklaas hier.

Strikkie, Hou moed vriendin.... lyk my ons is maar in dieselfde bootjie...

AFM: By my is daar nie veel nuus nie, nog steeds op die DHEA en AMH het bietjie verbeter van 0.16 na 0.2 en FSH ook baie beter ... onder 10.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account