× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #166597 by klippie
Ansa.....aggenee! Ek is ook maar goor as dit kom by sosiaal verkeer op 'n weeksaand! Selfs vrydae aande is vir my te moeilik!

Strikkie, dis bietjie van 'n probleem. Vra dr nou al vir die voorskrif en kry die pilletjies, maar moenie dit gebruik nie tot hy jou bel. Alternatiewelik kan jy hoop AF is eers 20 Maart hier, dan kry jy die voorskrif en pilletjies op CD 3 wat betyds is. Party mense drink dag 3 tot 7, ander mense drink dag 5 tot 9. Hoor by jou dr watter protokol hy volg. Dalk is hy 'n dag 5 tot 9 dokter, dan hoef jy nie eens te worry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #166596 by Ansa_S
Dankie Jooste ek voel beter vandag!

Jong my man se sommer ek hoef niks te doen as die mense hier is nie hy sal dit doen, maar waar het jy nou gesien die vrou le op die bank terwyl haar skoonma-hulle hier kuier en die man doen als, en my skoonpa kan so voor op die wa wees as hy hoor iemand wat hy ken kom hier kuier dan nooi hy hom graag self.

Dit voel net vir my die tyd raak nou min dat dit net ek en my man gaan wees, want as MJ eers hier is gaan daar aan die begin omtrent elke dag mense hier wees, want my skoonpa sal elke dag wil kom kuier!

Strikkie ek het dit van dag 5-9 gedrink.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #166594 by joo~ste
Strikkie
Ek stem saam met Ansa. Met een van my Clomid siklusse was ek op 'n kursus en ek het net die vorige week toe 'n pakkie by die apteek gaan kry en dit by my gehou. Hoor ook maar by jou dokter...sommiges wil he 'n mens moet eers op CD5 - 9 begin. Ander wil weer he dit moet CD3 - 7 wees. (Elke dokter het 'n ander rede vir hoekom hy dit so voorstel).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #166592 by Ansa_S
Strikkie vra vir die dr solank 'n voorskrif en kry vir jou die pille en as hy jou bel en se jy moet dit drink dan het jy van dit by jou@

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #166590 by joo~ste
Sjym Ansa!! Klink of jy darem (op 'n positiewe noot) 'n kilo of so ligter vanoggend moet wees (met al die trane en opgooi van gister)... :silly:

Mans kan tog so onsensitief wees! Kan hy nie sien jy's moeg en keelvol nie? EK hoop jy voel darem beter vandag?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #166585 by Strik*kie
Ek doen vandag die progesterone toets. Ons ry more wildtuin toe so my uitslae sal eers maandag uitkom en dr sal my bel, ek kom eers 20e terug, so maandag (21e) vakansiedag, ek gaan eers dinsdag by dr uitkom dan is ek moontlik al cd3/4/5 en sommiges (soos ek verstaan) begin clomid al drink op cd3. Is ek verkeerd?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #166582 by joo~ste
Klipster...dankie tog...nou voel ek minder skuldig!

Strikkie: Wat is die storie met die wildtuin en clomid?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account