× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #166569 by klippie
So al julle fairies gaan nou op 'n streep babatjies kry.... kan nie meer wag nie!

Hoop dit gaan goed met almal. Ansa, bly alles is darem okay na die val!

Anje, geniet jou laaste dag by die werk! Iemand het 'n BFP gekry, maar ek kan nie onthou wie nie?

En skaapster het kom inloer - wow! En Hexy jy moet jou vakansie geniet, en jammer oor al die papierwerk, maar gebruik die vakansie om bietjie weg te kom van alles af!

En hallo strikkie - what's up?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166566 by klippie
Hallllllllllllooooo! Wat 'n blye dag! Baie geluk aan Drixter! Jou bul is pragtig - kan nie wag om jou verhaal te hoor nie! En die kleinding is famous, want hy deel sy verjaarsdag met..................Cornel!!!!!!!!!!!!! Baie geluk Cornel, hoop jy het 'n great dag en geniet die vakansie!

Hexy, Fertomid is die generies van Clomid. So as die dr vir jou Clomid voorgeskryf het, sal die apteker om vir jou Fertomid gee as jy vra.

Sal nou verder post.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166556 by Ansa_S
Het 'n foto van hom gesien op facebook!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166544 by Ansa_S
Aaaa baie baie geluk Driekie!!!!!!!!!!!!!!!!!! Wys jou net die baba's het maar 'n wil en tyd van hulle eie!!!!!!!!! Iemand 'n foto asb!!!!!!! Of as een my nr het, sms vir my een grooooot asb!

Hexy 2 pilletjies is 100mg. Ek was die een maand op clomid, 50mg het wel geovuleer maar nie swanger geraak nie. Die maand daarna niks gedrink nie en nie geovuleer nie. Toe gaan ek na Dr Roodt toe en hy glo net in Fertomid, het my op 100mg gesit en dadelik swanger geraak.

So ek glo in fertomid want daar is seker 'n rede hkm my ginekoloog net glo in fertomid, Morgan het ook op fertomid by dr Roodt swanger geraak.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166522 by joo~ste
Hallo almal!
Ek was baie lanklaas hier (sorry! :blush: ) -

Geluk DRIEKIE!!! Eers wou ek se jou boepie lyk mooi...maar toe lees ek dat jy sommer klaar gekraam het ook!

Hexy: Ja...dit is so. 1 pilletjie is 50mg. So as jy 2 pilletjies gaan drink is dit 100mg. Dit behoort verseker die trick te doen, want ek het sommer sterk ovuleer op net 25 mg en toe ek 50mg een maan gebruik het was daar 2 follicles wat gepop het. Ongelukkig was my CM omtrent zero...en my lining nooit dikker as 7 - 8 mm nie.

AFM:
Ek wag vir AF om vandag of more op te daag - en dan gaan ek op CD3 begin met Femara. BAIE OPGEWONDE!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166513 by Strik*kie
Hi julle

Driekie baie geluk!!!!! Dit was vinnig!

Hexy, bly jy het PVA!!

Hi almal verder.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166507 by Goggatjies
Goeie More

Driexter, wow baie geluk met Eoin se geboorte

Hexy, dit is 'n moeilike besluit tussen die pille, ek het ook al baie meer gehoor van fertomied, en een pilletjie is 50g, so twee is seker 100g

Gaan goed met my, gaan more oggend vir my scan - whoohoo

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account