× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #166581 by Ansa_S
Hallo Klippie

Het lank laas van jou gehoor!

ja is piekfyn na die val.

Gister was net 'n nie lekker dag vir my nie!

Het my man gebel en gese ek het vir ons 'n vleisie en worsie gekry dan braai ons sommer vleis gister, later sms hy my sy sussie en haar kerel kom ook hier eet, toe se ek eintlik wou ek bietjie rustig alleen saam hom kuier maar dis reg hul kan maar kom.

Hy ry toe om nog vleis te gaan koop maar stop toe by skoonma-hulle om 'n pakkie van MJ te gaan oplaai. Toe hy terugkom se hy ek gaan kwaad wees maar sy sussie kom nie meer nie maar haar kerel en sy broer kom en sy pa en ma ook! Toe verloor ek dit heeltemal, want ek is so moeg en seer in die aande ek maak met moeite kos! Toe kak ek hom uit hkm nooi hy net mense as hy kan sien ek is moeg, toe se hy, my skoonma-hulle het hulself genooi!

Nou ja en toe skop die swangerskap hormone in en begin te huil soos iemand wat nie van plan is om gou op te hou huil nie!

Nou ja hy bel toe sy ma-hulle en se ek is nie lekker nie ons braai eerder 'n ander keer en toe stuur ek hom na sy sussie se huis toe dat hy daar braai!

Het so gehuil gisteraand my oe is nou nog geswel, en om als te kroon toe gooi ek vanoggend 3 uur op soos iemand wat nie van plan is om op te hou nie!

So ek voel sommer vandag net verder gagga!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166579 by joo~ste
Klippie
My dokter het juis gister gese dat stress tog wel 'n groot rol speel, maar tog so moeilik is om wetenskaplik te bewys. Hy glo ons moet almal darem iets ELKE dag doen wat vir ons lekker is en wat ons ontspan terwyl ons besig is om te TTC en ook as 'n mens swanger is.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166578 by klippie
Oe Jooste - ek en jy is dieselle.....lanklaaaaasssssss hier gewees!

Strikkie - ek het nou bietjie verloor - hoekom kan jy nie clomid drink as jy wildtuin toe gaan nie. Verduidelik asb stap vir stap :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166576 by joo~ste
Hi Klippie
Hoe gaan dit met jou??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166575 by klippie
So girls, ek het vandag glad nie gaan werk nie. Ek het net so besluit. Ek wil nie meer werk nie. Ek is so gatvol vir ander mense se strooi. Ek wil iets anders doen, maar wil nie kursusse hoef te loop nie. Julle kan help dink....ek is goed met logistics, so miskien 'n events co-oordinator en ek hou van diere so miskien 'n ontvangsdame by 'n veearts :-)
Nee, ernstig nou....die werkery vang my en my stresvlakke is HOOG!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166574 by Strik*kie
Hi Klippers: hoesit jong?
Vinnige update: gaan vandag vir 7dpo bloods, as nie reg is nie, gaan dr vir my clomid/fertomed gee. Maar dit sal moet wag tot terugkom, stres my dood, waaaaannnnnttt, AF moet tussen 18-20 kom so as ek moet clomid drink meng dit met my cd's wat ek nie hier is nie - is in wildtuin tot 20e. So dis dit!! he he :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166571 by klippie
En Ankia - ek het gou jou raad nodig...as mens 'n UK visa het, geld dit net vir 1 keer? Ek sien op die vorm daar's 'n 6 maande of 12 maande ene. So as ek vir die 6 maande aansoek doen beteken dit ek kan soveel keer as wat ek wil in daardie 6 maande UK binnegaan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account