× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #166199 by Driekie
my liefie-kind Markus...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166192 by Strik*kie
Hey Drieks, by dit gaan goed met jou en E. Hoop die pottytraining gaan ok nog goed ;) Dankie gaan lekker rus :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166185 by Driekie
A jaaaa en Strik - jy moet jou vakansietjie geniet ne!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166184 by Driekie
DAGSE DAGSE DAGSE!!!!!

WOWSA - ek het nou so mooi als gan lees en kan zilch onthou!!!!

Miskien so ietsie..kom ek try..skuus as ek nie AAAAAALMAL noem nie..
Elrike...kan nie die handjie-klap gesiggie se kode onthou nie maar WELL DONE..baie baie geluk!!
Hi Pais en Skapie - julle moet nou meer kom chat!!Julle kiddies is sooooo cute!!!
Allette - ek hou styf duime vas vir jou en Strik en al ons ander ttc vriendinne!!!
Anks - hoeveel weke is jy nou??Jou scan is om die draai!!!
Ansa - hehehehe - ek doen presies dieselfde!!Gan sit soms tjoepstil net om hom te voel!
Hexy!Helloooo!!

Eeeeen Ja-ja-ja - ek is NOG steeds hier, NOG steeds preggy en NOG steeds verskriklik opgewonde/bang om weer te kraam....
Maar hene julle ek voel so SWAAAAAAAR..voel of ek n ton saamsleep oral waar ek gaan!!!N hele 39w en 1dag vandag...sal nou vir julle my 39w boepie post.....dis huuuuuge

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166128 by Strik*kie
Dankie Aletta!!

Shame Ansa, bly jy is ok.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166115 by Aletta1
Shame Ansa! jy kan bly wees jy bly so ver anders was ek elke dag daar om ook my hande op jou maagie te kan sit en voel.

dankie vir jou bebede ook, ek bid vir jou kraam dag, dat alles goed gaan!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166088 by Aletta1
Strikkie,

Geniet jou vakansie, ek wens ek was jy!!

en baie sterkte vir more

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account