× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #166452 by elrike02
Hi julle
Geluk Driekie met die geboorte van jou seun!!! Seker jy is nou in die wolke!!! Geniet hom! Mag hy vir julle baie vreugde bring!

Hexy - Ek het die eerste maand swanger geraak op Clomid. Sterkte vir jou! Ek hoop regtig dit help vir jou, dat jy gou swanger word!! Ek dink pilletjies se sukses werk maar van persoon tot persoon. Sommiges word swanger op clomid, ander weer fertomid. Ek glo en vertou die dokters weet seker maar die beste.

Ek hoop julle het almal het 'n wonderlike dag. Ons gaan weer die naweek Naboomspruit toe vir die kursus wat my man-hulle aanbied! Wou dit bywoon, maar nou-ja. Kon nie iemand kry wat na Luwan kan kyk nie.. :-( SO nou moet ek maar na hom kyk!

Gesels weer Maandag!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166443 by sexy~hexy
En toe bel my gynie my gisteraand....bloedtoets wys ek ovuleer nie, en hy het vir my 'n voorskrif gefaks vir clomid.

NOU DIE GROOT VRAAG - gaan ek vir clomid of probeer ek eerder fertomid??? Hy het sommer dadelik gesê ek moet begin met 2 pilletjies, so weet nie is die 100g of 200g nie? En die voorskrif is vir 3mde.

Enige raad/advies? Ek wil half neig na Fertomid, het meer sukses gehoor van dit en dit is goedkoper.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #166442 by sexy~hexy
More more almal

Dis darem Vrydag...maar ai...my DH werk more en Saterdag, so nie veel van 'n naweek vir my nie :S

BAAAAAAAAAAAAAAAAAIE BAAAAAAAAAAAAAAAAAIE geluk Driekie met Eoin se geboorte - 'n stewige knapie :) Kan nie wag om jou storie te hoor nie!!

Vir die wat nog nie weet nie - Eoin is gebore 02h40 vanoggend - 55cm en 3,9kg!



Ek probeer 'n foto mms na my email, maar iewers is iets weer nie reg nie, so die wat Driekie se foto gekry het, kom post dit asb?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166236 by Aletta1
HY IS NET TE PRAGTIG VIR WOORDE!!!!!!!!!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166205 by Goggatjies
Wow driexter, jy dra so mooi

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166202 by Goggatjies
hallo driexter en strik

strik, julle moet lekker rus

Driexter, ek dien die mannetjie gaan ons almal laat wag
Ek is net so oor die 12 weke, gaan Saterdag vir my scan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166200 by Driekie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account