× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 3 weeks ago #228693 by Snoekie
Goeie More Dames,

I'm BACK!!!

Ek gaan nie nou te veel personals doen nie, behalwe...

Blommie,
Jippeee :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Ek is so ongelooflik opgewonde vir jou! En ek weet sommer jy gaan wonderlike swangeskap he! Geniet elke oomblik daarvan!

Hopeful,
Ek is baie excited om te hoor van die huis koop. Dit is great nuus.
Ek is jammer dat jy gehoor het van daai Hoax! Ek het so gehoop jy kon dit gespaar word! Dit is werklik hart verskeurend hoe wreed mense kan wees. Dit sal iemand wees van geen benul het van die pyn wat daarmee gepaard gaan nie.
Ek bid vir jou vir krag om te wag en vir vrede in die wete dat God jou baba'tjie reeds gekies het! En ek hoop en bid dat julle nie meer lank wag nie!!!
Groot Vet Drukkie vir jou vriendin...

MMCC,
Ek is baie jammer om te hoor dat dit so moeilik gegaan het met jou die laaste week met daai BFN, Ek bid vir jou ook vir krag en rustigheid.
Wat die deurmekaar siklus betref, myne was ook lekker deurmekaar. Daar is sukses in daai medikasies wat jy gebruik. Baie mense het al op dit swanger geraak met jou situasie, Maar die Groot sukses le by God. Hy het hierdie begeerte in jou hart gesit om 'n moeder te word en Hy SAL voorsien. Of hy dit met medikasie doen soos in my geval, of soos met Ruby en Blommie doen op 'n maand wat hulle nie medikasie gebruik nie!
Ek dink so baie aan jou!

AFM,
Ek het die vakansie vreeslik baie geniet. En my ouboet se baba dogtertjie is sooo pragtig. Het haar vreeslik baie geniet. Ek sal foto'tjies kom opsit sodra ek hulle afgelaai het.
My ma het ook vir my 'n Baby Shower gereel terwyl ons nou onder in die Kaap was. Dit was ook baie spesiaal gewees. Sy het sooo baie moeite gedoen! Ek het meestal badgoedjies en komberesies gekry, waarvoor ek baie dankbaar is. En dan het ek ook weg gooi doeke gekry. Alles wat ons gekry het is so bruikbaar ek gaan so baie help.
Oooh en my oom het gese ons kan al hulle ou baba goed kom haal. So ons kry kot, pram, Compactum, en alerande ander goed by hulle. Dit behoort al die groot goed uit te sort! Ek voel so geseend! :cry:
Ons het mos die week 'n klomp ou tannies weer gesien, en ELKEEN wil vir jou se wat jy verwag:
Jy dra hoog, dit is defnitief 'n Dogtertjie
Nee, sy dra nie in haar boude nie, dit 's 'n Seuntjie,
Ek dink dit is 'n Seuntjie want sy het nie enige komplikasies al gehad nie.
Julle is verkeerd, dit is 'n Dogterjie want sy eet nie soet goed nie
Dit is 'n Seuntjie, haar skoonma het ook net seuns...
En so het dit aan gegaan en aangegaan, en aangegaan, en aangegaan. Ek het later oorweeg om bets te begin neem oor wat die ou piekanienkie is. Ek mag dalk net geld hieruit maak HEHE!

Ek kan ook nou se ek is deel van die baba boep klub. My magie het die laaste twee weke lekker uit gesit!

Wel ek hoop almal het 'n wonderlike daggie en week wat voorle!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 3 weeks ago #228691 by Hopeful
More Almal!!!

Ek hoop almal se naweek was baie lekker? Myne was rustig nie veel gedoen nie :)

Blommie hoe gaan dit met jou??? Hoe voel jy?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 weeks ago #228666 by MMCC
Ja Hopeful, lyk my 2012 is n goeie jaar hier. Ek glo en vertrou dat ons ook nog voor d einde van d jaar onz BFP sal kry, soos j se. X soooooooo bly vi almal wt al ht. Weereens leka nwk vi almal. Blommie jo nwk ht beslis op n hoe noot weg gespring! ;)

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228664 by Hopeful
BTW leik my 2012 is n wonderlike jaar!!!! Almal wat al jare lank wag vir BFP ( party sels 7 jaar ) het nou op n sting hulle BFP's gekry MMCC ek hoop daar is iets in die lug dat ek en jy ook nog voor die einde van die jaar ons sin kry sal dit nie wonderlik wees nie :rock:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228663 by Hopeful
Hi Blommie dit is n great telling baie geluk weer eens :) Jong will jy maak soos Jooste en maar voor dit al GP toe gaan ;) ek grap sommer jy moet dit nou rustig vat en mooi keik na jou en klientjie is werklik so opgewonde vir jou!!! Wat se DH???

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228662 by MMCC
Blommie dus wonderlike nuus!!!!!!! X soooooooooooooo bly vi julle!!!!! Alle voorspoed en lekker naweek!!!! X so opgewonde ek kan huil! Baie geluk. (Stywe drukkie)

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228661 by Blommie
Middag dames

Net gou update. Telling is 72.2 op 14dpo. Het met dr gepraat volgens hom is ek nou so 4 weke en 5 dae. Sien hom 5 Oktober vir eerste scan.

lekker naweek almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account