Midag Almal,
Shoe dit raak nou weer still hier

Hoe gaan dit met almal? Bloomie waar is jy jy moet ons update oor hoe dit met jou gaan??? Jy moet dit rustig vat die bak
Jooste bly jy is ook nou terug en dat alles goed gaan met jou en baba

Dit is awsome that julle die geslag n geheim will hou en ek stem saam met infertility is NIKS n surprise nie so dit is baie mooi dat julle dit n surprise hou. Het jy al gedink hoe jy nou gaan maak met kamer Dekor?
Ek sien jy is nou 14 weke gaan julle dit nou public maak of nog so rukkie wag?
Snoekie, dit is werklik wonderlik oor die goedtjies wat julle gaan kry

stuur vir ons n foto van alles ne
AFM: Niks nuus aan my kand nie. Ek het nou al so jaar lank n slow cooker en die ding is nog skaars gebruik wand my kop is te dom met wat ek nou actually kan maak in die slow kooker. Ook freak dit my bietjie uit om die ding aan te los terwyl ek by die werk is ek weet niks kan gebuer nie maar steeds voel dit verkeerd

ek het nou gestraand vir die eerste Briskit ingesit en aan gesit op slow en hy prut nou nog vandag so ek hoop nou die saak werk en dat actually dit gaan begin gebryk. As julle oulike slow cooker idees het laat weet my aseblief
Die week is dam nou afdrand geniet dit dames