More Dames!
MMCC - Sterkte vir jou uitslae. Hoop dit is na jou hartsverlange!
LAP is geboek vir volgende week Woensdag..

asook Ovarian Drilling.. Dr se dat hy al menige couples gehelp swanger word het deur dit.. So ek Bid dat alles goed sal verloop, hospitale is nie my ding nie. Ek weet dit is nog 'n week maar ek wil omtrent al begin huil.
Blommie, baie geluk met die mooi telling!!!!

Hopeful, mens kry snaakse mense in die wereld.... Ek hoop regtig volharte dat jy al beter voel, Ek glo nogsteeds dat God 'n plan met elke liewe vrou het, en joune is sy mooiste, en volmaakste!! Ek het hierdie vannoggend ontvang en dra dit op na jou toe:
- You can look forward to the good things He has planned.
- People will be amazed to see what God has done for you.
PRAYER: Lord, I look to You. You are the great restorer and deliverer of all mankind. Fulfill Your promises I pray. Amen.
Hoop dit gaan goed, so besig deesdae.. enigste ding waarna ek nou uitsien is my Jacobsbaai vakansie saam met my Man! Kan nie onthou wanneer ons twee bietjie alleen vakansie gaan hou het nie!!
Lekker dag!
Lalie xx